“Hoewel dit baie belowend is, is daar nog geen duidelike tydaanduidings vir presies wanneer dit sal gebeur nie. Dít is ten spyte daarvan dat die ramptoestand oor minder as twee weke verval.”
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (35%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (23%) en KwaZulu-Natal (20%).
Covid-19-statistieke: Aktiewe gevalle daal steeds
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 7,5%.
Covid-19-statistieke: Nog 1 649 toets positief
Die positiwiteitskoers is weer hoër nadat dit vroeër vandeesweek effens gedaal het.
Covid-19-statistieke: Geen nuwe sterftes in afgelope 24 tot 48 uur
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 5,7%.
Covid-19-statistieke: Meer as 1 000 nuwe gevalle
Heelwat minder mense is Sondag teen die koronavirus ingeënt.
Covid-19-statistieke: Net 7% toets positief
Net 29 mense is Saterdag met Covid-19 in die hospitaal opgeneem.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers styg weer effe
Drie sterftes weens Covid-19 is in die afgelope 24 tot 48 uur aangemeld.
Covid-19-statistieke: Effens minder gevalle aangemeld
Die positiwiteitskoers staan nou op 7,8%.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (36%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (21%) en KwaZulu-Natal (15%).
Covid-19-statistieke: 2 300 nuwe gevalle
Meer as 31,1 miljoen dosisse van die entstof is sedert die uitbreking van die pandemie toegedien.
Covid-19-statistieke: Meeste aktiewe gevalle in Gauteng, KZN
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 7,4%.
Wagtyd tussen entstofdosisse verkort
Mense wat in die buiteland teen die virus ingeënt is, sal ook nou in Suid-Afrika ʼn versterkingsdosis kan ontvang.
Trane, omhelsings by Australiese lughawens
“Fort Australië” het Maandag vir die eerste keer in twee jaar sy grense vir ingeënte toeriste oopgestel.
Covid-19-statistieke: Een nuwe sterfte aangemeld
Kry die jongste koronavirussyfers hier.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers daal verder
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Jongste Covid-19-statistieke bekendgemaak
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Covid-19-pil in SA goedgekeur
Die pil, genoem molnupiravir, verminder die vermoë van ʼn virus om te repliseer en vertraag sodoende die siekte.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 8,8%.
Covid-19-statistieke: Nuwe gevalle styg weer
Daar is tans steeds minder as 40 000 aktiewe gevalle van die virus in Suid-Afrika.