Altesaam 129 600 beddens oor die hele land is beskikbaar gestel vir diegene wat gedurende vlak 3 in kwarantyn geplaas moet word.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Video: PJ Powers en Tygerberg-kinderkoor sing ‘World in Union’
Kyk hier na PJ Powers en die Tygerberg-kinderkoor se weergawe van ‘World in Union’. Dié video bring hulde aan essensiële werkers en die wêreldwye spanpoging om die Covid-19-pandemie hok te slaan.
Covid-19: Mag ek weier om terug te keer werk toe?
Aangesien dit ’n onsigbare virus is en sommige pasiënte nie simptome toon nie, is dit baie moeilik om enige konkrete bewyse in te dien.
Kaapse ‘held’ dalk aan Covid-19 dood
Grant Smith het daagliks alles op die spel geplaas het om misdaad op die Kaapse Vlakte te help bekamp.
Die Chinese keiser is kaal
Een of ander tyd sal die naaktheid van die Chinese kommunisme wel ontbloot en erken moet word, skryf Jaco Kleynhans.
DA sê minister steek feite oor ‘WVF-ramp’ weg
Die DA waarsku dat die Werkloosheidsversekeringsfonds op die rand van algehele ineenstorting is.
Covid-19: Sóveel toetse agterstallig
Gauteng het die grootste agterstand in uitslae van Covid-19-toetse.
Covid-19-statistieke: Getal gevalle, sterftes en toetse gedoen
Daar is in die afgelope 24 uur-toetssiklus altesaam 20 727 toetse gedoen.
Covid-19-samevatting: Honderde ontsnap uit isolasiesentrums in Malawi, Zimbabwe
Strenger afsonderingsmaatreëls is ook weer in Suid-Korea ingestel ná ʼn beduidende toename in koronavirus-infeksies aangemeld is.
Covid-19: Minstens 755 gevalle by korrektiewe dienste
Minstens 755 gevalle van Covid-19 is reeds by die departement van korrektiewe dienste aangemeld.
Covid-19-statistieke: Amper 26 000 toets positief
Nog 28 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Covid-19: Frankryk verbied gebruik van hidroksichlorokien
Dokters in Frankryk is Woensdag verbied om pasiënte, wat Covid-19 opgedoen het, met die antimalariamiddel hidroksichlorokien te behandel.
Minister ‘spoorloos’ terwyl WVF-eise sloer
ʼn Stukkende kabel kry die skuld vir die vertraging met eise.
Dit was ‘skyfieflater’, sê Mkhize oor vlak 4
Mkhize het Dinsdagoggend aangedui dat vlak 4-inperkings sal bly geld vir gebiede wat as knelpunte beskou word.
Afsondering: Verwarring oor moontlike terugkeer na vlak 4
Volgens die minister van gesondheid lê die ergste nog voor vir Suid-Afrika wat die koronavirus betref.
Kaapstad identifiseer ses koronavirus-brandpunte
Die stad sê ʼn aangepaste benadering is nodig wat die identifisering van verdere brandpunte insluit, asook van individue wat meer vatbaar vir die virussiekte is.
Covid-19-statistieke: Tekort aan toetsmiddels pla
Dit word ʼn al hoe groter probleem om die toetsreageermiddels in die hande te kry wat gebruik word om Covid-19-toetse te doen.
Covid-19: ‘Ongewoon’ van SA om afsondering te lig – Mkhize
Die minister van gesondheid stem nie saam dat die Wes-Kaap meer Covid-19-gevalle het omdat hulle meer en beter toets nie.
Covid-19-gevalle by Anglo-myn neem toe
NUM stel voor dat alle myne wat ʼn hoë aantal Covid-19-infeksies het, tydelik gesluit word.
Riool kan ook vir Covid-19-toetsing gebruik word
Dit is moontlik om klein elemente van die nuwe koronavirus wat in menslike afval voorkom, in riool op te spoor.