Die afsonderingsregulasies het tot dusver Suid-Afrikaanse burgers verbied om die land te verlaat.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Aardklop nie meer in September aangebied
“Aardklop het, soos elke ander organisasie, groot en moeilike besluite gehad om te neem.”
Covid-19-statistieke: Byna 12 000 het reeds herstel
Dr Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Maandagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekend gemaak.
TLU SA bekommerd oor voortgesette afsonderingsperiode
“Die finansiële impak van die verlengde afsonderingsperiode was vir verskeie besighede egter reeds te groot om voort te gaan. Die ekonomie het reeds baie seergekry.”
Covid-19-samevatting: Onderwyser toets positief
Die pogings om ’n uiters seldsame renosterspesie van uitsterwing te red, word ook deur die pandemie gekniehalter.
Ondersoek gevra na wetenskaplike wat regering kritiseer
“Lede van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad moet die vryheid hê om hul menings uit te spreek selfs al stem dit nie ooreen met dié van die regering nie.”
Regstreekse gesprek: God, my geloof, die kerk en Covid-19
Regstreekse gesprek: Susan Lombaard gesels met ds. Janet Cruywagen, ds. Ronald Bain en Retief Burger oor kerke en geloofsgemeenskappe se planne en uitdagings tydens die afsonderingsperode.
Covid-19 bring finansiële onsekerheid vir Netcare
Weens die algehele afsondering het Netcare gemiddeld 32% minder pasiënte in sy hospitale opgeneem.
Buchan praat oor Covid-19-diagnose in eerste aanlyn samekoms
“Ek voel soos ʼn leeu wat uit ʼn hok gekom het.”
Covid-19: Gevangene sterf; nóg beamptes toets positief
Die departement van korrektiewe dienste het bevestig dat ʼn gevangene se dood vroeër die maand Covid-19-verwant is.
Covid-19-statistieke: Amper helfte herstel al van virus
Daar is ook bekend gemaak hoeveel mense tans in hospitale vir Covid-19 behandel word.
Vlak 3: DA, VF Plus verwelkom aankondiging; EFF verwerp dit
“Suid-Afrikaners moes vir die afgelope maand en ʼn half by die huis sit en kyk hoe alles wat hulle opgebou het in mekaar tuimel.”
Ramaphosa-toespraak: Ja vir drank, nee vir tabak op vlak 3
Daar is goeie nuus en slegte nuus vir Suid-Afrika op vlak 3 van die afsonderingstydperk.
Covid-19: Talle by myn toets positief
Die Mponeng-myn is as voorsorgmaatreël tydelik gesluit.
Afsondering: ‘Heropen alkoholbedryf’, pleit rolspelers
Met geen of minimale inkomste die afgelope paar weke en groot onsekerheid oor die toekoms sê die bedryf die verbod kan nie langer volgehou word nie en verdere werksverliese is ʼn harde werklikheid.
ANC tree in bresse vir Dlamini-Zuma
Nkosazana Dlamini-Zuma was die afgelope ruk toenemend onder skoot vir verskeie van die regering se besluite oor die afsonderingsregulasies.
Covid-19: Meeste gevalle dalk nié in Wes-Kaap
Suid-Afrika se toetsvermoë is heeltemal onvoldoende en uitslae kom soms ʼn week later.
Covid-19-statistieke: Infeksies styg steeds
Sterftes is in die Wes-Kaap, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal aangemeld.
Covid-19-samevatting: Nog twee uit SA toets positief in Namibië
Dit is die eerste nuwe gevalle in 45 dae wat in die buurland bevestig word.
Bespreking oor skuif na vlak 3 duur voort
In reaksie op kritiek van opposisiepartye dat die regering bemagtigingskriteria gebruik om hulp aan ondernemings te verleen, het hy gesê dit stem ooreen met standaardregeringsbeleid.