Meer as ʼn derde van dié wat ten gunste is van die inenting, het dit egter nog nie self ontvang nie.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Gebruik van Chinese entstof in SA goedgekeur
Ook Pfizer se Comirnaty-entstof is op 25 Januarie ten volle geregistreer. Dit was vantevore net vir noodgebruik geregistreer.
Covid-19-statistieke: Só lyk aktiewe gevalle
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 8%.
Minister moedig inenting van leerders aan
Verskeie skole kan ook as inentingspersele ingespan word, het Motshekga gesê en bygevoeg “dit moet in oorleg met die departement van gesondheid gedoen word”.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 8,9%.
Covid-19-statistieke: Hier is jongste syfers
Daar is tans minder as 50 000 aktiewe gevalle.
SA vervaardig eerste mRNA-entstof in Afrika
Toetse op diere sal volgende maand begin, maar “die navorsing op mense sal eers in November vanjaar van stapel gestuur word”.
Ouers gevra vir toestemming om jonges te laat inent
Die toestemmingsvorm sal beteken dat kinders tussen 12 en 17 by skole ingeënt kan word.
Minister wil appèlsaak oor kinder-inenting ‘stoomroller’
Free the Children sê hy is bekommerd oor die skielike dringendheid waarmee die saak klaarblyklik nou hanteer word. Die organisasie sê die openbare belang vereis dat dit spoedig afgehandel word, maar nie ten koste van behoorlike voorbereiding nie.
Brief bewys ramptoestand is ongrondwetlik – Sakeliga
“Dit lyk asof die hoof van die Nasionale Rampbestuursentrum hom deur die regering laat lei in plaas daarvan om ’n objektiewe oordeel oor die ramptoestand te vel.”
Appèlkomitee oor inenting van kinders gestig
Free the Children Save the Nation het appèl aangeteken teen die besluit om kinders tussen die ouderdomme van 12 en 17 jaar teen Covid-19 in te ent.
Maskers nog hier om te bly
Die meeste pasiënte wat met Covid-19 in hospitale opgeneem word of weens die virus sterf, is steeds diegene wat nie daarteen ingeënt is nie.
Covid-19-statistieke: Net meer as 3 000 nuwe gevalle
Teen Donderdagaand is 3 266 nuwe Covid-19-gevalle aangemeld.
WGO versigtig optimisties oor pandemie in Europa
Die Wêreldgesondheidsorganisasie het Donderdag ʼn stukkie hoop aan Europa gebied vir “ʼn lang periode van kalmte” en selfs “langdurige vrede” in die oorlog teen die koronavirus.
Hokaai met afdanking oor inenting
Verskeie kenners waarsku dat die KVBA se beslissings oor verpligte inenting later in die howe omgekeer kan word.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 11,3%.
Sakeliga wil agter kap van Nedlac-byl kom
Sakeliga versoek nou alle notules, dokumente en besluite van Nedlac wat onder meer met verpligte inenting op nasionale vlak verband hou.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers op 8,8%
Só lyk die jongste koronavirussyfers.
Betogings bring Ottawa tot stilstand
Inwoners is in hul huise vasgekeer, sakeondernings is tot stilstand gebring en verkeer is ontwrig. Van die vragmotors het ook die grenshoofweg na die VSA versper.
Covid-19-statistieke: Net meer as duisend nuwe gevalle
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 8,1%.