ʼn Nege maande oue baba het positief getoets vir Covid-19 in Ethiopië.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
66 Covid19-gevalle, 4 sterftes by een hospitaal
‘n Span spesialiste sal die onderliggende oorsaak en aard van die uitbreking by die hospitaal ondersoek.
Vervaardigers van skaars produkte gevra om aan te meld
Die vervaardigers en verskaffers van tien produkte waarin Suid-Afrika ‘n tekort ondervind is gevra om dringend met die nasionale tesourie in aanraking te kom sodat dit spesifiek vir die bekamping van die koronavirus (Covid-19) bekom kan word.
Die wêreld in foto’s – 8 April 2020
Só lyk Nederland se pragblomme in Italië.
Is jy die houer vol hoop?
Wie se houer is jy? Wat het jy binne jou om aan ander te bied? Jy kan ook ’n Johnny of Kroggie vir iemand wees van wie hy of sy eendag sy of haar kinders kan van vertel.
#JongStemme: Moenie te gemaklik raak in die grendelstaat nie
Die allerlaaste ding wat ek wil hê, is om te sien hoe ’n biologiese virus sterf, en ’n ideologiese een sy plek neem, skryf Morné Bester.
Houers vol hoop – help só in ’n japtrap
“Die strategie van Houers VOL Hoop is tweeledig: die publiek kan kos gaan afgee, of hulle kan ’n kontantskenking maak sodat ons kos vir behoeftiges kan aankoop.”
Covid-19-samevatting: Vavi uit hospitaal ontslaan
Die algehele landwye afsondering in Wuhan in China is Woensdag ná 76 dae gelig.
Eerste plaaslike Covid-19-genoom bied belangrike insae
Navorsing wys dat die virus waarskynlik oorgedra word deur mense wat tussen Suid-Afrika, Amerika en Europa reis.
Minister op spesiale verlof na middagete by vriend
“Die president was onaangeraak deur die versagtende omstandighede wat sy aangevoer het.”
Nuuskommentaar: Die post-Covid-19 nuwe wêreldorde
Die miljoene menings en meningstukke oor ’n nuwe wêreldorde – binne en buite die konteks van globalisering – toon een groot waarheid.
Afsondering: Kinders mag nou tussen geskeide ouers reis
Die gewysigde regulasies bring groot verligting vir geskeide ouers wat glad nie hul kinders tydens die afsonderingstydperk kon sien nie.
Covid-19-samevatting: New York steek Italië verby in gevalle
Die Chinese miljardêr Jack Ma het intussen nog ’n skenking aan Afrika-lande gemaak.
Covid-19-samevatting: Britse premier ‘sal herstel’
Die New York-staat in die VSA het Dinsdag sy hoogste sterftesyfer vir een dag aangemeld.
Miljoene ingesamel vir Solidariteit se noodfonds
Meer as R2 miljoen is reeds vir dié noodfonds ingesamel.
Afrikaanse fliekvermaak vir elke smaak
Trek jou gesin, huismaat, troeteldier of ʼn reusebak springmielies nader en verlustig jouself aan een van dié Afrikaanse flieks.
Fonds vir kleinsakeondernemings gesluit weens stroom aansoeke
Binne drie dae nadat die aanlyn aansoeke vir dié fonds geopen het, is 10 000 aansoeke reeds ontvang.
Covid-19: Só lyk gevalle, sterftes in SA tans
Die aantal sterftes in die land staan tans op 13.
Vrou, dokters glo in staatshospitaal in kwarantyn gedwing
Die omstandighede in dié hospitaal is glo haglik en die familie oorweeg regstappe indien die vrou nie binnekort ontslaan word nie.
Die wêreld in foto’s – 7 April 2020
Só lyk die Franse hoofstad tydens die tydperk van afsondering.