Hulle het reeds uit hul werk bedank, hul huurkontrak beëindig en byna al hul besittings verkoop toe die bom bars.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Staak paniekaankope, SA ‘hét genoeg kos’
Agri SA sê landbouers het nie opgehou boer nie en kos is vir die meeste mense vrylik beskikbaar.
Nóg ’n skool bevestig Covid-19-geval
’n Lys is reeds opgestel van alle onderwysers en skoolmaats met wie die leerder moontlik in noue kontak was.
Ramaphosa spreek SA eers later toe
Ramaphosa sou aanvanklik Sondagaand die jongste verwikkelinge rakende Suid-Afrika se pogings om Covid-19 te bekamp bekendgemaak het.
SA Olimpiese swemmer se stryd met Covid-19
“Dit is verreweg die ergste virus wat ek nóg onder lede gehad het.”
Covid-19: SAners gee gehoor aan regulasies, sê Ramaphosa
Die president van Botswana is intussen in afsondering geplaas nadat hy Namibië onlangs besoek het.
Video: Woede oor minister se ‘onverantwoordelike’ Covid-uitlatings
Die minister het gesê hoewel Suid-Afrikaners aangeraai word om tuis te bly, sy dit self moeilik vind.
Staatshospitale skort nie-noodsaaklike operasies op
ʼn Afsonderlike afdeling vir pasiënte met verkouesimptome sal ingerig word.
Covid-19: Sassa-toelae dié maand vroeër betaal
Dit word gedoen in ʼn poging om lang toue by betaalpunte te voorkom.
Covid-19: ‘Geen rede tot kommer’ oor Ramaphosa se gesondheid
Ramaphosa bly by die voorgekrewe bepalings om die verspreiding van Covid-19 te beperk terwyl hy steeds sy pligte nakom.
Covid-19: Meer as 270 in SA het virus
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het pas die jongste bevestigde gevalle van Covid-19 in Suid-Afrika bekend gemaak.
President gaan nie nasie vanaand toespreek
Pres. Cyril Ramaphosa gaan nie meer vanaand die nasie oor die jongste stand van sake rakende Covid-19 toespreek nie.
Dinge sal nooit weer dieselfde wees nie, en dis dalk goed
Daar is hoop. Daar gaan ’n tyd kom wat die virus verby gaan wees. Daar gaan ’n tyd kom wat ons ’n inenting het daarteen. Daar gaan ’n tyd kom wat ons terugkeer na normaal. ’n Nuwe normaal.
Emirates skort passasiersvlugte op
Emirates het verlede jaar ongeveer 58 miljoen passasiers vervoer.
Standard Bank kondig ‘betaalvakansie’ vir kleinsake, studente aan
Standard Bank het ʼn sogenaamde “betaalvakansie” aangekondig vir kleinsakeondernemings en studente wat lenings by die bank het.
Wees ’n goeie burger – dis nóú meer as ooit ook in jou belang
Burgerskap behels ook verantwoordelikheid wat uitkring.
Man hardloop marathon op sy balkon
“Ek wou ’n bietjie humor aan die hele isolasie-tydperk verskaf, terwyl ek aan myself wou bewys dat ek steeds ’n marathon kan hardloop – ongeag die omstandighede.”
Australiërs nou ook in afsondering
Verskeie lande wêreldwyd het inwoners die afgelope weke in afsondering geplaas.
Shane Warne doen wéér sy deel
“Dit is ’n moeilike tyd dié en ons moet almal saamwerk om ons gesondheidsektor by te staan sodat hulle die virus kan beveg en lewens kan red.”
Ramaphosa spreek nasie later vandag toe
Die president se toespraak sal regstreeks op talle radiostasies, televisiekanale en aanlyn uitgesaai word.