Eskom sê werkers by steenkoolmyne word ook as noodsaaklike diensverskaffers beskou.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Kindervermaak leer jonges oor Covid-19
Kleuters se kwelvrae soos wat is die koronavirus, moet ek bang wees daarvoor, en wat kan ek doen om te keer dat ek siek word, word op ʼn prettige wyse beantwoord.
Covid-19: Ontvangs op OR Tambo ‘chaoties’
“Die doeanebeamptes het nie eens my paspoort gestempel nie.”
Beweging stig noodfonds om verligting te bring
Die noodfonds word gestig sodat die gemeenskap mekaar tydens hierdie moeilike tyd kan bystaan.
#JongStemme: Covid-19 en die onderliggende ekonomiese depressie
Die toekoms lê nie daar buite nie, die toekoms lê daar waar jy jou moue gaan oprol vir ’n beter, meer volhoubare toekoms vir jou volk en jou nageslag.
Covid-19: Banke en verhuurders moet vergunnings maak
Banke moet oopbly en spesifiek sorg dat salaris- en loonuitbetalings so goed moontlik voortgaan.
Covid-19-samevatting: Prins Charles toets positief
Die prins het koningin Elizabeth, sy ma, sowat twee weke gelede gesien.
Covid-19: Vertraging in toetsuitslae kwel
Sommige pasiënte moes so lank as tien dae wag om te hoor of hulle Covid-19 het.
Video: SA bekendes sing saam oor paniekkopers
“Nou, meer as ooit moet ons na mekaar omsien. Maar sommige kopers doen steeds onnodig paniekaankope, en laat die rakke leeg vir die mense wat dit die nodigste het.”
Covid-19 bied dalk Moeder Aarde ‘n blaaskans
Die mens gebruik meer hulpbronne as wat die aarde kan genereer. Dié effek kan dalk nou afneem namate al meer mense tuis bly.
Griep, verkoue en korona: Wat is die verskil?
“Dit is op die oog af baie moeilik om te onderskei tussen die koronavirus en griep – albei ontstaan skielik en albei laat jou baie siek voel.”
Covid-19: Gedeeltelike afsondering in Namibië werk só
Die regering beloof die vloei van goedere en dienste na Namibië vanaf Suid-Afrika en ander buurlande sal nié onderbreek word nie.
Covid-19, die onbekende storm
James Myburgh stel ondersoek in oor die moontlike koers wat die Covid-19-pandemie dié winter kan inslaan.
Covid-19-samevatting: Alle SAL-vlugte nou afgelas
Besoektye by Netcare-hospitale is ook afgeskaf of ingeperk.
Foto’s: Kleurryke kunswerke lig kindergemoedere tydens koronakrisis
“Ek het gedink dit is so ʼn mooi inisiatief, veral vir kinders. As volwassenes is ons so gefokus op die paniek en die negatiewe kant dat ons nie besef hoe ons kinders die stres en emosies waarneem en beleef nie.”
Meer as 700 in SA het nou Covid-19
Dr. Zweli Mkhize het gesê hy is veral bekommerd oor die Vrystaat.
Vyf noodsaaklikhede om voor Vrydag te doen
Terwyl ons besig is met ons eie dringende lysies, moet ons nie vergeet van die mense en instansies om ons wat in ʼn tydperk van isolasie baie meer uitgelewer gaan wees nie.
Vrystaat-gebedsbyeenkoms: ‘Kerk gee volle samewerking’
Sowat 200 mense het die Jerusalem Prayer Breakfast-geleentheid (JPB) bygewoon waar die prediker Angus Buchan en die ACDP-leier, eerw. Kenneth Meshoe, ook teenwoordig was.
Covid-19: Só lyk gevalle wêreldwyd
Indië sal Woensdag met die grootste staat van afsondering in die wêreld begin.
Covid-19-samevatting: Laaste SA’ners terug uit Wuhan
Die groep Suid-Afrikaners van Wuhan by The Ranch Hotel buite Polokwane gaan hierdie naweek hul laaste toetse ondergaan.