Die groep Suid-Afrikaners van Wuhan by The Ranch Hotel buite Polokwane gaan hierdie naweek hul laaste toetse ondergaan.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Skakel dan in vir ’n boodskap van hoop
Maroela Media se lesers kan Woensdag om 18:00 op die webwerf inskakel vir ʼn regstreekse uitsending van die Solidariteit Beweging se bemoedigingsboodskap vir Suid-Afrikaners.
Covid-19: Finansiële hulp aan toerismebedryf … met voorwaardes
Ten minste 70% van begunstigdes sal besighede wees wat deur swart mense besit word.
Regering soek kerkgangers wat Bloem-diens bygewoon het
Sowat 200 mense wat die geleentheid bygewoon het moet dringend aanmeld om vir die koronavirus getoets te word.
Video: Kyk hoe maklik versprei kieme
Dis duidelik uit dié beeldmateriaal dat ons nie eintlik besef hoe maklik kieme versprei nie.
‘Enorme uitdaging as virus in informele nedersettings versprei’
Geen besoeke aan ouetehuise word ook toegelaat tydens die algehele afsondering nie.
Covid-19: ‘You’ll Never Walk Alone’ weerklink reg oor Europa
Terwyl die koronavirus (Covid-19) wêreldwyd op almal se lippe is, het radiostasies reg oor Europa besluit om vir ʼn wyle ʼn ander deuntjie te sing.
Die wêreld in foto’s – 24 Maart 2020
Daar is een soort toeris wat vreesloos die strate van Japan aandurf. Só lyk dié makkers.
SA se ekonomie kry harder hou weens Covid-19
Hy meen dat Suid-Afrika se vermoë om te herstel gaan afhang van hoe vinnig die afsonderingsmaatreël opgehef gaan word, en watter ekonomiese beleid daarna ingestel word.
Covid-19: Ras wél faktor vir regeringshulp aan ondernemings
“Raskategorieë sal gebruik word om te verseker dat nie net een ras baat vind by hulp vanaf die regering nie. Ons sal ook bestaande kriteria vir swart ekonomiese bemagtiging in ag neem.”
Netbal SA-president toets positief vir Covid-19
Sy is tans in kwarantyn, maar toon nog geen simptome van die virus nie.
Swanger tydens Covid-19: Wat jy moet weet
“In ʼn onlangse geval is ʼn ma wat positief getoets is vir Covid-19, se baba kort na sy geboorte getoets vir die virus en die uitslae het positief teruggekom.”
Covid-19-samevatting: Lugrederye, gimnasiums skort bedrywighede op
Lede wat aan dié gimnasium behoort se lidmaatskap sal gevries word totdat sy takke middel April heropen.
Oudio-boekwinkel stel gratis boeke beskikbaar vir kinders
Kinders kan nou deur dié aanlyn diens gratis na kinderstories in ses tale – Engels, Spaans, Frans, Duits, Japannees en Italiaans – luister.
Die krag van gebed
Ons moet ook vir mekaar as Christene bid, dat ons met God se krag, wysheid en deursettingsvermoë gevul kan word sodat sy kerk en koninkryk gebou kan word.
Covid-19-getal in SA styg verder
Vyf mense is die afgelope weke van Covid-19 genees, maar twee is in ʼn kritieke toestand.
Covid-19: Regering gaan ondernemings bystaan
Die 21 dae lange algehele afsondering sal katastrofiese gevolge hê vir alle ondernemings in Suid-Afrika.
Costa-passasiers veilig terug in SA
Die Costa Pacifica het later probeer om die passasiers in Marseilles af te laai, maar slegs Franse burgers is toegelaat om af te klim.
Covid-19: Dra wit vir dié op die voorgrond
Helpende Hand doen ’n beroep op die publiek om wit strikkies te dra om solidariteit te toon vir dokters en mediese personeel wat tans op die voorgrond werk om die nuwe koronavirus (Covid-19) te bekamp.
Die trein van die lewe, ’n virus en hoop
Ja, mense is op hul knieë, want hulle kan nou nie meer op hulself staatmaak nie. Is dit ’n ramp? Ja. Maar daar is ook hoop. Daar is saamstaan en daar is saambid.