Vyf lesers kan elk ʼn eksemplaar van Jeremy Camp se album I Still Believe – The Greatest Hits wen.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Menlyn sê jammer ná Covid-flater
Die bestuur van die Menlyn Park-winkelsentrum het onvoorwaardelik om verskoning gevra vir ʼn skrywe wat hy aan sy huurders uitgestuur het waarin aangevoer is dat ʼn MTN-werknemer positief vir Covid-19 getoets het.
Covid-19: Só lyk die res van die wêreld
China het vir die eerste keer in maande geen plaaslike oordrag- gevalle van Covid-19 aangemeld nie.
Wes-Kaap nou van woonhuise af regeer – LUR in kwarantyn
Die Wes-Kaapse LUR vir gesondheid is in selfopgelegte kwarantyn.
MTN ontken werker toets positief; winkel môre weer oop
“Daar is besluit om eerder uiters versigtig te wees en die winkel is gesluit.”
Covid-19: Voorsorgmaatreëls vir blindes
Blindes word afgeraai om in die buiging van hul elmboë te nies of te hoes.
Laaste parlementsitting voor korona-reses
Baie LP’s het gesigsmaskers en handskoene gedra, deels om hulself te beskerm en deels om die publiek te wys hoe om teen die virus aan te trek.
Covid-19: SA hawens gesluit; treindienste moontlik opgeskort
Passasierskepe mag nie die hawens binnekom of verlaat nie.
Staking in staatsdiens dreig
Byeenkomste van meer as 100 mense is verbied, maar Nehawu wil ʼn optog van duisende, baie van hulle mediese personeel, reël.
Covid-19 en jou huishulp: Dit is wat jy moet weet
Kenners gee raad oor verlof, betaling en vervoer van jou huishulp te midde van die herrie rondom Covid-19.
Covid-19: Eerste pasiënt in SA binnekort ontslaan
Die KwaZulu-Natalse premier sê dit is ’n aanduiding dat Covid-19 nié ’n doodsvonnis is nie.
Die (wye) wêreld in foto’s – 18 Maart 2020
Só groot is mense se persoonlike ruimte terwyl die Covid-19-pandemie woed.
Só gaan die Solidariteit Beweging Covid-19 help beveg
“Die beweging gaan veiligheidsdienste, werknemers, leerders én armes in dié tyd bystaan.”
‘Geen koronavirus by Dirco’
Die departement het mense gevra om nie onbevestigde inligting te versprei nie omdat dit onnodige paniek veroorsaak.
Covid-19: SAL kanselleer 162 vlugte
Internasionale vlugte sowel as vlugte op die Afrika-vasteland het in die slag gebly.
Politieke partye steun regering se Covid-plan
“Die siekte is besig om te versprei; dit is nodig dat almal saamwerk.”
Video: Maak maklik jou eie gesigmasker
Dié video wys hoe jy self ʼn eenvoudige masker kan maak.
Covid-19: Italië kry sy asem terug
Vir die eerste keer in jare het visse na Venesië se kanale teruggekeer.
Die korona-effek
Ek gee nie om wat gebeur nie, dis nou die tyd om kwaliteittyd te spandeer met my hartsmense en om voort te gaan om goed te doen, soos die Bybel sê.
Verbruikersake: Kansellasies weens Covid-19
Jou vakansie waarvoor jy so lank gewag en gespaar het, is van die baan omdat al die plekke waarheen jy sou reis, se grense gesluit is vir buitelandse besoekers om die verspreiding van die Covid-19 te keer. Jou kopseer is nou: gaan jy al jou geld terug kry? Het mens nou geen regte meer nie? Ina Opperman verduidelik wat jy kan verwag.