Fopnuus blaas die histerie oor die koronavirus aansienlik aan.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19: Absa-personeel in kwarantyn
Wits se departement van gesondheid is boonop gesluit nadat ʼn student in kontak was met ʼn pasiënt wat die koronavirus het.
Hiér gaan Suid-Afrikaners uit Wuhan gehuisves word
Die regering het 84 persele besoek voordat hulle op ʼn gepaste plek in Limpopo afgekom het.
Skool in Wes-Kaap weens Covid-19 gesluit
Die interministeriële taakspan sal na verwagting binnekort bekend maak waar die Suid-Afrikaners wat uit Wuhan terugkeer in isolasie gehou sal word.
Sport óók ’n slagoffer van Covid-19
Talle wedstryde, toernooie en byeenkomste is al weens die pandemie afgelas of uitgestel. Die Olimpiese vlam is egter steeds vandag aangesteek.
Video: ’n Christelike perspektief op Covid-19
“Dit was vir my belangrik om almal in dié tyd te herinner wie Jesus is: Hy is die Prins van vrede en ons mag nie toelaat dat enigiets ons vrede steel nie.”
Die wêreld in foto’s – 12 Maart 2020
Só lyk die bekendste toeristeaantreklikhede in Rome nadat die Covid-19 virus besoekers afgeskrik het.
Nog 4 positief getoets vir Covid-19 in SA
Die eerste geval waar die virus plaaslik oorgedra is, is in die Vrystaat aangemeld.
Handreiniger uitverkoop? Maak só jou eie by die huis
Hierdie reinigers kan jy sommer in groot maat by jou eie huis maak. Dit is boonop ook meer kostedoeltreffend as om klein botteltjies in die winkel te koop.
Covid-19-pasiënt in Gauteng ‘kritiek’
Die tweede sterfte weens die virus in Afrika is dié week aangemeld.
Covid-19 tot pandemie verklaar
Pres. Donald Trump het intussen drastiese reisbeperkings aangekondig terwyl ‘n Oscar-bekroonde akteur en sy vrou in Australië positief getoets het vir Covid-19.
Covid-19: Kenners sê oor oorsprong, behandeling en ekonomie
Kenners het lesers se vrae beantwoord oor al die aspekte rakende die nuwe koronavirus.
Pos na en van Verre Ooste weens Covid-19 vertraag
Die Poskantoor sê die uitbreking van die nuwe koronavirus het logistieke uitdagings veroorsaak wat hom dwing om dié stap te doen.
Regstreekse uitsending: Kenners beantwoord jou vrae oor Covid-19
Volg die regstreekse uitsending hier of kyk dit op Maroela Media se Facebook-blad.
Nog 6 toets positief vir Covid-19 in SA
Die Wes-Kaap het nou sy eerste bevestigde geval aangemeld.
Uitslag van Covid-19-toets in Noordwes bekend
In die buiteland het die Verenigde Koninkryk se minister van gesondheid positief vir Covid-19 getoets.
Suid-Afrikaners in Wuhan Vrydag terug in SA
In dié stadium is daar nog geen aanduiding van wáár die groot groep drie weke lank in kwarantyn gehou gaan word nie.
Koronavirus: Leë stadions vir sokkerwedstryde
Alle toekomstige professionele sokkerwedstryde in Spanje en Portugal, sommige in Duitsland en ʼn kwalifiserende ronde van die Europese kampioenskap, sal in leë stadions plaasvind weens die koronavirus-uitbreking.
Koronavirus: Beperkings landswyd in Italië toegepas
Buiten China het Italië die grootste getal gevalle van die nuwe koronavirus (Covid-19), met nagenoeg 10 000 besmettings, insluitend 4 000 persone wat in die hospitaal opgeneem is en 463 sterftes.
Covid-19: SA ekonomie in gevaar – minister
Die plaaslike toerismebedryf het reeds ʼn ernstige verlies weens die Covid-19-uitbreking gely.