Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 14%.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19-statistieke: Minder as 5 000 nuwe gevalle
Daar is tans net meer as 146 000 aktiewe gevalle van die koronavirus landwyd.
Covid-19-statistieke: Minder as een uit vyf toets nou positief
Só lyk die jongste Covid-19-statstieke.
Só lyk jongste Covid-19-syfers
Die gesondheidsdepartement sê daar was Vrydag 140 Covid-19-verwante sterftes.
Fout om Omikron-variant ‘matig’ te noem – WGO
Die WGO het ook ryk lande gekap wat verlede jaar entstofdosisse opgegaar het en sê dit was die ideale teelaarde vir die verskyning van nuwe variante.
Hef ramptoestand nóú op – Wes-Kaapse premier
Winde sê daar moet nou gekonsentreer word op ʼn tweede pandemie – werkloosheid – wat ook lewens eis.
Omikron kelder Grammys, Sundance-fees
Hoewel die Omikron-variant wêreldwyd versprei en inperkings tot gevolg het, is die koers van sterftes en hospitalisasies wêreldwyd aansienklik laer as tydens vorige vlae.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die meeste nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal (26%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (26%) en Gauteng (19%).
Inentingsertifikaat, anders geen toegang by Kovsies
Personeel en studente wat nie teen die koronavirus ingeënt is nie, sal elke week ʼn negatiewe Covid-19-toets op die universiteit se nuwe aanlyn stelsel moet laai.
Covid-19-statistieke: Nuwe gevalle styg weer
In hierdie stadium is ʼn vyfde van alle Covid-19-toetse wat in Suid-Afrika gedoen word, positief.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers, aktiewe gevalle daal
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (28%) aangemeld, gevolg deur KwaZulu-Natal (25%) en die Wes-Kaap (23%).
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Volgens Nios is die jongste positiwiteitskoers 23,1%.
Covid-19-statistieke: Só staan sake ná Nuwejaarsdag
Die positiwiteitskoers is effens laer vergeleke met die vorige verslag.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Opheffing van aandklokreël verwelkom
Die aankondiging word verwelkom dat die aandklokreël voor Oujaarsaand opgehef word.
Groen lig om 2022 te vier
Die aandklokreël is opgehef.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers styg
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Só lyk jongste Covid-19-syfers
Meer as 450 mense is Donderdag met Covid-19 in die hospitaal opgeneem.
WGO waarsku oor Omikron-gevaar terwyl gevalle opskiet
Die getal nuwe gevalle het verlede week wêreldwyd met 11% opgeskiet en verskeie regerings is gedwing om ʼn moeilike balans tussen inperkings en die behoefte om ekonomieë en samelewings oop te hou, te vind.
Nuwe reëls oor kwarantyn, isolasie weer opgeskort
Die departement sê die hersiening van die besluit is gegrond op verskeie “wetenskaplike faktore”.