Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Omikron-variant in afvalwater in Kaapstad gevind
Afvalwater speel ʼn noodsaaklike rol in die monitering van SARS-CoV-2 omdat dit vinnig brandpunte kan identifiseer, asook variante wat in die gebied sirkuleer.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers op 92.5%
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Inperkingsregulasies volgende week hersien
Die reproduktiewe koers van die virus is hoër as ooit, maar die minister van gesondheid sê daar is “werklik geen rede tot kommer nie”.
Covid-19-statistieke: Meer as 20 000 nuwe gevalle
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 29,8%.
Nuwe Covid-variante geen verrassing
Sodra die virus in nuwe variante muteer, begin ʼn volgende vlaag en hou dit aan gebeur tot kudde-immuniteit bereik word – iets wat Suid-Afrika nog lank nie gedoen het nie.
Departement sê binnekort oor opvolginentings
Intussen kan kinders tussen 12 en 17 jaar nou vir hul tweede dosis van die Pfizer-entstof teen Covid-19 aanmeld.
Sahpra keur opvolginenting goed
Die data wat voorgelê is, het net betrekking op ooreenstemmende bykomende dosisse, dus waar die derde dosis van dieselfde entstof as die aanvanklike twee dosisse is.
Covid-19-statistieke: Byna 20 000 nuwe gevalle
Net meer as 90 000 mense het tot dusver weens die virus gesterf.
Sahpra keur Covid-19-blitstoets goed
Dié blitstoets vir Covid-19 word plaaslik vervaardig.
Netcare sê oor Omikron-simptome
Vroeë tekens blyk dat simptome van die Omikron-variant geringer is as Covid-19 se vorige variante.
Nedlac se aanbeveling oor inentings ‘ontstellend’
“Die kwessie van verpligte inentings veroorsaak verdeeldheid in samelewings wêreldwyd, en ’n verkeerde besluit kan tot die ineenstorting van die Suid-Afrikaanse samelewing lei.”
Covid-pasiëntprofiel nou jonger
Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê dit is “hoogs onwaarskynlik” dat Omikron die entstof kan ontduik.
Hof keer Biden om inentings verpligtend te maak
New York het intussen ook sy entstofmandaat verskerp, wat beteken dat werkers in die private sektor teen 27 Desember ingeënt moet word.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (64%) aangemeld, gevolg deur KwaZulu-Natal (11%) en die Wes-Kaap (6%).
Onderwysers verdeeld oor verpligte inentings
Die meeste onderwysers meen dat die inenting veiliger werksomgewings skep en tot die bekamping van die virus sal bydra.
270 000 entstowwe reeds weggegooi
Covid-19-entstowwe van nagenoeg R83 miljoen is glo vanjaar by die drein af weens “vermybare vermorsing”.
‘Verplig inenting, beperkings vir ongeëntes’ – Nedlac
Volgens Nedlac moet besluite vinnig geneem word sodat die inentingskoers verbeter kan word en die negatiewe uitwerking van ʼn vierde vlaag verminder kan word.
Geen meer toegang tot entstofdatabasis vir navorsers
Indien die navorsers toegang tot die EVDS gehad het, sou hulle byvoorbeeld sterftes onder ingeënte mense en oningeënte mense kon ontleed. Maar hulle kan nie.
Só lyk jongste Covid-19-gevalle
Die positiwiteitskoers staan in hierdie stadium op 26,4%.