Twee gevalle van die Omikron-variant is dae voordat dit amptelik in Suid-Afrika bevestig is, ontdek.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
‘Gedoem’ as gedwonge inentings norm word
Sakeliga is bekommerd dat die gedwonge inentings eindelik tot ʼn tiranniese stelsel sal lei wat mense se natuurlike lewenswyses in gedrang sal stel.
Bestaande entstof gaan dalk les opsê teen Omikron
Data oor die doeltreffendheid van die huidige entstof behoort binne die volgende twee weke beskikbaar te wees nie, maar wetenskaplikes is nie optimisties nie.
Omikron skep nuwe vrese oor pandemie-geteisterde wêreldekonomie
Omikron het tot dusver meer angstigheid veroorsaak as enige ander variant sedert die ontdekking van Delta wat alreeds meer gevaarliker as vorige variante was.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers nou meer as 10%
Só lyk die jongste koronavirussyfers.
Maties wil Covid-inenting verplig
Indien die raad dit goedkeur, sal die reël waarskynlik aan die begin van die tweede kwartaal van volgende jaar in werking tree.
10 000 nuwe gevalle teen einde van week verwag
Nuwe gevalle kan moontlik teen die einde van die week verdriedubbel, glo prof. Salim Abdool Karim.
Maties verdedig prof. wat Omikron bevestig
Die US sê sy navorser het ’n morele plig en verantwoordelikheid teenoor die publiek gehad om die variant bekend te maak.
Nog ’n minister toets positief vir Covid
“Dit het alles begin met ʼn krapperige keel.”
‘AfriForum sal verpligte inentings teenstaan’
“Hoewel AfriForum ten gunste is van vrywillige inentings, maak verpligte inentings inbreuk op die beginsel van vryheid van keuse en mense se grondwetlike reg op liggaamlike outonomie.”
Reisbeperkings stuit emigrasieplanne
Sommige reisigers sien al maande lank uit na ʼn welverdiende blaaskans, terwyl ander gebroke is omdat ʼn vakansie saam met familielede na alle waarskynlikheid van die baan is.
SA gereed om vierde vlaag te beveg
Tot dusver lyk dit asof die nuwe Omikron-variant soortgelyke simptome as die vorige variante toon.
Inperking kan ekonomie finaal knak
Verskeie politieke partye het die regering se besluit verwelkom om nie strenger inperkingsmaatreëls in te stel nie, maar is nietemin diep bekommerd oor die stand van die ekonomie.
Miljard in toerismebedryf reeds verlore weens paniek oor Omikron
ʼn Verwagte 78% van besprekings gaan waarskynlik tussen Desember en Maart gekanselleer word.
Eerste Omikron-gevalle se simptome betreklik ‘matig’
Coetzee sê dit is betreurenswaardig dat Omikron bestempel word as “hierdie uiters gevaarlike virusvariant” met verskeie mutasies, terwyl die virulensie daarvan nog onbekend is.
Covid-19-statistieke: Só lyk situasie nou
Die persentasie van positiewe Covid-19-toetse het van 2% tot 9% toegeneem in minder as ʼn week – ʼn baie skerp styging in gevalle oor ʼn kort periode.
Ramaphosa: Geen verdere inperkings nie
Pres. Cyril Ramaphosa het Sondagaand bevestig die land bly op vlak 1 van die inperkingsmaatreëls.
Ramaphosa spreek weer die land toe
President Cyril Ramaphosa sal Sondagaand om 20:00 weer die land toespreek oor verwikkelings in die land se reaksie op die Covid-19-pandemie.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Vlugte na Mauritius, Frankryk opgeskort
Talle lande het van Vrydag af hul grense vir Suid-Afrikaanse reisigers gesluit.