Volgens Nios is die jongste positiwiteitskoers 9,6%.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Koebaai Covid, hallo Broadway!
Die enigste voorwaarde is dat die gehoor, akteurs en teaterpersoneel ingeënt moet wees.
Vakbond krapperig oor verpligte inentings by UK
Die Universiteit van Kaapstad oorweeg tans ʼn voorstel om inentings teen Covid-19 onder studente en personeel verpligtend te maak.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers daal verder
Die positiwiteitskoers vir nuwe Covid-19-toetse is nou onder 10%.
Covid-19-statistieke: Dodetal steek 85 000-merk verby
Een uit tien toetse kom in dié stadium positief terug.
Oorvol trok met liggame ‘pandemie se skuld’
Verkeersbeamptes het die vragmotor Saterdag gedurende ’n roetine-ondersoek by ’n weegbrug op die N2 voorgekeer.
Baba met Covid weer tuis
Die drie maande oue baba Eon Maree van Secunda is op sy ma se verjaarsdag uit die hospitaal ontslaan.
Pfizer-entstof vir 12-jariges en ouer goedgekeur
Die Delta-variant van Covid-19 is blykbaar meer aansteeklik vir kinders en hulle is ook meer geraak tydens die derde vlaag as in die vorige vlae.
‘Hef regulasies en ramptoestand op’ – DA
Hoewel die DA die skuif na vlak 2 verwelkom, wil die party dit verder voer en Ramaphosa vra om alle regulasies én die ramptoestand op te hef.
Covid-19-statistieke: Byna 4 000 nuwe gevalle
Nog 3 961 nuwe Covid-19-gevalle is in Suid-Afrika bevestig.
Reisverbod na Mauritius opgehef
Die reisverbod tussen Suid-Afrika en Mauritius is opgehef.
Engeland laat vaar planne vir inentingspaspoorte
Die gesondheidsminister het gesê die idee van verpligte dokumentasie by ontspanningsgeleenthede het hom ongemaklik laat voel.
120 000 betoog teen Frankryk-gesondheidspermitte
Dit is die negende agtereenvolgende naweek van betogings in Frankryk.
Reisagente optimisties oor aanlyn gesondheidsertifikaat
Die Vereniging van Suider-Afrikaanse Reisagente (Asata) meen ʼn digitale inentingsertifikaat kan grensverskuiwend wees vir reisigers.
Covid-19-gevalle daal verder
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
WGO twyfel nou of entstof die pandemie kan beëindig
As ons in ag neem dat Covid deurlopend sal muteer en by ons sal bly, net soos griep, dan moet ons antisipeer hoe om ons inentingstrategie geleidelik aan te pas.
Covid-19-statistieke: Só staan sake
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Regering oorweeg steeds nie verpligte entstof
“Die entstof is uiters doeltreffend om mense uit die hospitaal te hou.”
Inentingsertifikaat binnekort in SA beskikbaar
Die land is eindelik besig om uit die greep van die derde golf te beweeg.
SA kinders deel van Covid-entstofproef
Die eerste Suid-Afrikaanse kind, uit ʼn groep van 2 000, word vandag ingeënt.