Daar is tans 121 009 aktiewe gevalle landwyd.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Akkerbone ingespan om Covid-19-entstof te ontwikkel
“Hierdie entstowwe is ‘plug and play’. Nanopartikels van die plantvirus of bakteriofage kan onderskeidelik uit plante of bakterieë gekweek word en dan aan ʼn stuk van die teikenvirus, patogeen of biomerker se oppervlak vasgeheg word.
Wes-Kaapse data wys ‘entstof wérk’
Die Wes-Kaapse departement van gesondheid sê dit is duidelik dat die entstof teen die koronavirus sterftes en hospitaalbehandeling verminder.
Covid-19-statistieke: Alle provinsies toon afname
“Alhoewel die totale aantal nuwe gevalle hoër is as die vorige dag en hoër is as die gemiddelde aantal nuwe gevalle per dag die afgelope sewe dae, het die aantal nuwe gevalle en positiwiteitskoers op nasionale vlak afgeneem in vergelyking met verlede week.”
‘Entstof ons enigste hoop’ – Mabuza
Die Grootte Schuur-hospitaal het intussen bekend gemaak dat alle Covid-19-pasiënte wat tans in sy hoësorgeenheid opgeneem is of aan ’n ventilator gekoppel is, nié ingeënt is nie.
Restaurante bloei dood – Rasa
Die restaurantvereniging van Suid-Afrika sê huidige Covid-19-syfers regverdig nie meer ’n vlak 3-inperking nie.
Candy Benson weer terug in die hospitaal
“Candy was reeds 53 dae in die hospitaal en die dinge wat sy daar gesien en gehoor het, is ongelooflik.”
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers daal steeds
Meer nuwe gevalle is wel aangemeld as ʼn dag tevore.
Tronkstraf vir Viëtnamese man wat Covid-19 versprei
Die man het verskeie mense aangesteek nadat hy op 7 Julie positief vir Covid-19 getoets het.
Ramaphosa spreek land binnekort weer toe
Die kabinet en nasionale koronavirusbevelsraad het Dinsdag vergader oor die huidige afsonderingsregulasies en of dit verslap moet word.
Kuba eerste ter wêreld om kleuters in te ent
Die Kubaanse entstowwe is egter nie portuurbeoordeel nie en wag nog op goedkeuring van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO).
Nuwe Covid-19-gevalle heelwat laer as naweek
Net meer as 29 000 mense is Maandag vir die virus getoets.
Twee uit drie wil entstof kry – studie
Uit diegene wat aangedui het dat hulle onwillig is om teen Covid-19 ingeënt te word, het 29% ʼn gebrek aan vertroue in die entstof as rede aangevoer.
Klein Eon Maree steeds op suurstof
Die drie maande oue babaseuntjie is verlede week in die hospitaal opgeneem nadat hy positief vir die koronavirus getoets het.
Covid-19-syfers daal steeds
Net sowat 8% van dié wat tans Covid-19 onder lede het, word in ʼn hospitaal behandel.
Covid-19-statistieke: 8 400 nuwe gevalle
Gauteng het minder nuwe gevalle as selfs die Noord-Kaap aangeteken.
Baba veg moedig teen Covid
Klein Eon se ma, Jeanine, waak sedert Donderdag langs sy hospitaalbed.
Covid-19-statistieke: Daling in nuwe gevalle
Die nuwe gevalle (9 199) is laer as ʼn dag tevore (9 203), maar hoër as die gemiddelde getal nuwe gevalle oor die vorige sewe dae (8 370).
Risiko’s weens inenting kleiner as daarsonder
“Moenie met jou lewe dobbel nie,” sê ’n kenner in kliniese risikobestuur.
Meer voordele wink dalk vir ingeëntes
ʼn Kwart van die volwasse bevolking is reeds ingeënt.