Regstreekse gesprek: Die debat oor ivermektien woed voort, met verskeie dokters en regeringslui wat steeds teen die gebruik daarvan vir die behandeling van Covid-19 vasskop. Paul Maritz gesels met Barend Uys asook drs. Jackie Stone en George Coetzee oor die vroeë behandeling van Covid-19 en die rol wat ivermektien hierin kan speel.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Weerlose kinders fisiek, emosioneel deur virus geraak
Van die kinders het van die kinderhuis probeer wegloop, om geen rede gehuil nie of woedebuie gehad.”
Covid-19-statistieke: Meer as 5 000 nuwe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Onderwysers moet voor in tou val vir inenting
“Ons kan nie verdere leerverliese bekostig omdat onderwysers of leerders siek word of hulle moet afsonder nie.”
Covid-19: Talle hospitale reeds vol
Verskeie private hospitale moes die afgelope week pasiënte na ander hospitale verwys weens ʼn tekort aan beddens in Covid-19-sale.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Dinsdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Covid-19: Geen nuwe sterftes vir Brittanje
Brittanje het Dinsdag vir die eerste keer sedert Julie verlede jaar geen nuwe daaglikse sterftes weens Covid-19 aangemeld nie.
Pandemie se skade aan onderwys soortgelyk aan ‘oorlogstyd’
Die uitwerking van die ontwrigting wat die pandemie op onderwys veroorsaak het, gaan nog jare later in swakker matriekuitslae gesien word.
Thaise vrou (32) sterf weke ná inenting
Die vrou het geen bestaande siektetoestande gehad nie, maar het ’n week ná haar eerste dosis begin kla van hoofpyn, moegheid en spierswakheid.
‘Hersien aandklokreël,’ vra Kaapstad
“Ons het gesien hoe die vorige aandklokreël tot ʼn verlies van handelsure gelei het. Dit het baie kleinsakeondernemings tot op die randjie van bankrotskap gedryf.”
Covid-19-statistieke: Net-net minder as 50 000 aktiewe gevalle
Covid-19-statistieke: Net-net minder as 50 000 aktiewe gevalle
Covid-19: Só lyk jongste statistieke
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
‘SA’ners kort nie strenger inperkings nie, maar entstowwe’
“Hierdie tempo van inenting sal die land beslis nog vir die komende maande in ʼn ewigdurende inperking hou.”
SA weer op vlak 2
Dít moet jy weet na pres. Cyril Ramaphosa die land Sondagaand toegespreek het.
Tientalle skole in Noord-Kaap sluit weens virus
Byna 80 skole in die Noord-Kaap moes sedert begin vandeesmaand tydelik sluit.
President spreek land vanaand toe
Pres. Cyril Ramaphosa het die afgelope paar dae met die nasionale koronavirusbevelsraad, die presidensiële koördineringsraad en die kabinet vergader.
Om te laat inent of nié – Kenners gee raad
Talle mense is steeds huiwerig om die Covid-19-inenting te kry. Maroela Media het gaan kyk na die newe-effekte én voordele van die entstof.
Covid-19: Nuwe hibriede variant in Viëtnam ontdek
Dié stam versprei glo vinnig deur die lug.
Covid-19-statistieke: Aktiewe gevalle aan’t toeneem
Dít terwyl nog 70 sterftes intussen aangemeld is.
Hertogin van Cambridge ingeënt
Prins William is ook vroeër vandeesmaand sy eerste dosis toegedien.