Prins William is ook vroeër vandeesmaand sy eerste dosis toegedien.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19-statistieke: Byna 900 000 ingeënt
Soveel as 418 187 mense ouer as 60 het reeds in fase 2 van die program die Pfizer-entstof ontvang.
Namibië: Presidentspaar positief, strenger regulasies volg
Dié regulasies tree aan die begin van volgende maand in werking en sal vir die duur van Junie in Namibië geld.
Covid-19-statistieke: Meer as 4 400 nuwe gevalle
Só lyk die jongste Covid-19-syfers.
DA vra nuwe benadering oor inentings – ook instapklante
Die DA doen ʼn beroep op die departement van gesondheid om ʼn nuwe benadering in te stel vir die inentingsveldtog.
Covid-19: Melbourne weer in afsondering geplaas
Sowat 5 miljoen mense in Melbourne is van Donderdagaand om middernag weer in afsondering,
Navorsing by US oor ‘lang Covid’ gedoen
Lang Covid is ʼn versameling voortslepende simptome wat 90 dae of langer duur nadat pasiënte van ernstige Covid-19-infeksie herstel het.
Covid-19-statistieke: Meer as 4 600 nuwe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Covid-19 eis Welkom-leerder
Die leerder het Maandag positief getoets en is ’n dag later oorlede weens Covid-19-verwante komplikasies.
HuntEx uitgestel
Die jagskou is tot later vanjaar uitgestel te midde van kommer oor die derde golf van die Covid-19-pandemie.
Covid-19-statistieke: Toename in alle provinsies
Nog 3 084 nuwe gevalle – ʼn styging van 0,19% – van Covid-19 is in Suid-Afrika bevestig wat die algehele syfer van geïnfekteerdes op 1…
Covid-19: Strenger maatreëls binnekort verwag
Die nasionale bevelraad vir die hantering van die koronavirus het Dinsdag vergader. Maroela Media het met kenners oor die moontlikheid van ʼn strenger inperking gesels.
Hospitaal ontvang mobiele lykshuis
Die tweede golf van Covid-19-sterftes wat Suid-Afrika in Januarie getref het, het dié provinsie hard geslaan en reusagtige druk op gesondheidsorg geplaas. In dié tydperk was dit toenemend moeilik vir dié hospitaal om lyke van Covid-19-sterftes te isoleer van ander sterfgevalle in die hospitaal.
Mkhize wil nie nou al sê oor omstrede kontrak
Die kontrakteur, Digital Vibes, is na bewering selfs betaal om Mkhize se mediakonferensies te skeduleer.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Maandagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Nóg inentingsentrums vir Gauteng
Sowat 1,6 miljoen mense het tot dusver geregistreer om die Covid-19-entstof te ontvang.
Hernieude vrae oor reusekontrak vir Mkhize-vertrouelinge
Miljoene rande is glo bestee aan die aankoop van luukse klerehandelsmerke, spabehandelings, huisopknappings en ander persoonlike uitgawes.
Dié honde kan Covid-19 uitsnuffel – verslag
“Die gebruik van dié honde kan ʼn belangrike rol speel om die Covid-19-pandemie wêreldwyd te bekamp.”
Vrees dat drankkraantjie weer toegedraai word
“Die stel van duidelike einddatums, of minstens kriteria waarop die opheffing van beperkings sal berus – soos die infeksiekoers – is uiters belangrik.”
Covid-19: Só lyk jongste gevalle, statistiek
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.