Sedert die eerste golf van Covid-19 Suid-Afrika getref het, het mediese werkers onverpoos en onbaatsugtig bly verpleeg en versorg. Die druk en trauma van die afgelope jaar laat sommige mediese werkers nou knak.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19-statistieke: Meer as 4 000 nuwe gevalle
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Covid-19-statistieke: Meer as 3 300 nuwe gevalle
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
IMF stel $50 miljard-plan voor om pandemie te beëindig
Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het Vrydag ʼn plan van $50 miljard voorgelê om ʼn einde te bring aan die Covid-19-pandemie.
WGO sê pandemie-sterftes is veel hoër
Tot dusver is meer as 3,4 miljoen sterftes wêreldwyd amptelik toegeskryf aan Covid-19.
Jagskou gaan voort ná hofsaak oor pandemie
Die HuntEx-ekspo is weens die Covid-19-pandemie verlede jaar eers uitgestel.
Gesogte Vrystaatskool gesluit weens Covid-19
Talle leerders en onderwysers in die Vrystaat het die afgelope week Covid-19 opgedoen.
Derde vlaag dalk nie so erg in Wes-Kaap
Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, het gesê dit sal egter van talle faktore afhang.
Covid-19-statistieke: Só lyk nuwe gevalle, inentings
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Dié Mediclinic-hospitale kan nou ook inent
Die gekose fasiliteite sal na verwagting vanaf volgende week mense met die Pfizer-entstof begin inent.
Gautengse LUR vir gesondheid het Covid-19
Die LUR was die heel eerste persoon in Gauteng om vroeër vanjaar teen Covid-19 ingeënt te word.
Covid-19-statistieke: Meer as halfmiljoen nou ingeënt
Altesame 3 522 nuwe gevalle van die virus is intussen bevestig.
Skolekontaksport ‘onmiddellik gestaak’
Die onderwysdepartement sê nou dit is duidelik dat kontaksportbyeenkomste steeds bydra tot die verspreiding van Covid-19.
Covid-19-statistieke: Só lyk nuwe gevalle, inentings
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Dinsdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Kommer oor stadige pas van inentings
Die DA meen daar is min dringendheid te bespeur in die regering se Covid-19-inentingsprogram, terwyl Saptu sê die stadige pas waarteen inentings tot dusver gedoen is, kan nie uit die oog verloor word nie.
Covid-19-statistieke: Beurtkrag, betogings ontwrig inentings
Daar is nog geen aanduiding van hoeveel mense entstof op die eerste dag van die tweede fase van die regering se Covid-19-inentingsprogram gekry het nie.
Aansoek om SEB-inentingsbeleid te keer
“SEB vertraag die proses beduidend, verhoog dienskoste en verhoed maatskappye, wat nie aan SEB-vereistes voldoen nie, om aan die tenderproses deel te neem.”
Fase 2-inentings begin vandag: Só lyk teikens
Fase 2 van Suid-Afrika se inentingsprogram begin Maandag met die regering wat uiters ambisieuse teikens gestel het.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Pandemie beïnvloed dalk algehele immuniteit
ʼn Oorywerige benadering tot higiëne kan moontlik mense se natuurlike weerstand bedreig.