Altesame 1 362 mense word in dié stadium in Gautengse hospitale vir Covid-19 behandel.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19-statistieke: Getal nuwe infeksies bly toeneem
Daar is heelwat meer aktiewe gevalle en kommer bestaan oor verskeie distrikte.
‘Kommerwekkende styging’ in talle distrikte – Mkhize
Die minister sê die regering deel mense se kommer dat ʼn ingevoerde variant ʼn derde vlaag infeksies kan aanvuur.
VSA steun kwytskelding van entstofpatente
Die Amerikaners se besluit word as histories en ʼn monumentale oomblik in die stryd teen Covid-19 bestempel.
Covid-19-statistieke: Meer as 2 000 nuwe gevalle aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Indiese variant nié in SA – Mkhize
“Ons kan bevestig dat die B.1.617-variant, wat wyd in Indië versprei, nog nie [hier] opgemerk is nie, hoewel die genomika-spanne sommige monsters verwerk en tyd daarvoor benodig voordat ons ʼn antwoord het.”
Indiese Premierliga opgeskort
Die krieketreeks is Dinsdag met onmiddellike inwerkingtreding opgeskort.
Covid-19-statistieke: Minder as 1 000 nuwe gevalle
Die meeste nuwe sterftes is intussen in KwaZulu-Natal aangemeld.
Skolier dagvaar skool oor dra van gesigsmaskers
ʼn 12-jarige meisie van Engeland dagvaar haar skool vir ʼn beleid dat skoliere gesigmaskers moet dra terwyl hulle in die gebou is.
Vrae oor onderwysdepartement se entstofregistrasie
“Die president het die land herhaaldelik verseker dat niemand verplig sal word om die entstof te ontvang nie, maar die departement van basiese onderwys se stelling oor verpligte registrasie vir die inentingsprogram strook nie hiermee nie.”
Inentingsgeriewe: Onsekerheid oor stand van gereedheid
“Soos wat sake tans staan, sal talle primêre gesondheidsorgfasiliteite nie ten volle gereed wees wanneer die tweede fase van die inentingsveldtog op 17 Mei veronderstel is om te begin nie.”
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Eerste Pfizer-entstof Sondagaand hier
Teen die einde van Junie moet nagenoeg 4,5 miljoen dosisse die land bereik.
Covid-19-statistieke: 56 nuwe sterftes
Kry die jongste Covid-19-syfers hier.
400 000 infeksies op een dag, terwyl Indië onder virus steier
Die Serum-instituut van Indië het aan ʼn hospitaal gesê hy kan eers oor ses maande entstof voorsien.
Covid-19-statistieke: Toename in aktiewe gevalle
Kry die jongste Covid-19-syfers hier.
Sahpra: Dié swanger vroue kan wel ingeënt word
Swanger vroue met komorbiditeite of wat ʼn hoë risiko het vir blootstelling aan Covid-19, soos gesondheidswerkers, kan met die Johnson & Johnson-entstof ingeënt word.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, só vorder inentings
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Soveel het reeds vir Covid-19-entstof geregistreer
Die departement het ook sy plan vir die verkryging van entstowwe uiteengesit.
Covid-19-statistieke: Meer as 1 200 nuwe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.