“Dit lyk of die groot probleem behoorlike kommunikasie is.”
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19-statistieke: Só lyk aantal nuwe gevalle, inentings
Tot dusver het 1 424 401 mense reeds van die virus herstel; dit is ’n herstelkoers van 94%.
Tsjeggië besorg afsondering sal lei tot vetsug by kinders
ʼn Sportonderwyseres sê sy is besorg oor die gewig wat haar leerlinge opgetel het ná afsonderingsmaatreëls tydens die Covid-19-pandemie beteken het dat hulle afstandsonderrig moet ondergaan.
Pfizer toets derde dosis om SA-variant te teiken
Die maatskappye si in gesprek met reguleerders om ʼn gewysigde weergawe van die oorspronklike inenting te toets wat spesifiek die Suid-Afrikaanse variant sal teiken.
Nasrec-veldhospitaal sluit binnekort
Die Gautengse provinsiale regering sal sy Nasrec-veldhospitaal aan die einde van Februarie 2021 sluit
Wending in regstryd oor ivermektien
Hannes Strydom, oud-Springbokrugbyspeler, apteker en eienaar van die Pharma Valu-apteekgroep, het nou ook betrokke geraak by AfriForum se hofgeding oor ivermektien.
J&J-entstof werk teen ernstige Covid-19 – FDA
Die studie is in die VSA, Suid-Afrika en Brasilië gedoen.
Covid-19-statistieke: Meer as 41 000 al ingeënt
Suid-Afrika het in hierdie stadium naastenby 35 000 aktiewe gevalle van die virus, die meeste daarvan in KwaZulu-Natal.
Só lyk finansiering vir Covid-19-entstof
Die DA sê egter die finansiering is heeltemal onvoldoende.
Covid-19-statistieke: Minder as duisend nuwe gevalle
Die herstelkoers staan op 94%.
Mkhize: Volgende besending J&J-entstof die naweek al hier
Slegs 12% van die Suid-Afrikaanse bevolking het gesê dat hulle nie die entstof sou neem nie.
Covid-19-statistieke: SA steek 1,5 miljoen-kerf verby
Minder as ʼn duisend nuwe gevalle is egter aangemeld.
Chaos toe duisende by Steve Biko opdaag vir entstof
“Dit wat Sondag gebeur het, was nie veronderstel om te gebeur nie.”
Covid-19: So lyk nuwe gevalle, soveel reeds ingeënt
Die sterftesyfer weens Covid-19 staan nou op 49 053.
Opname: Minder dink hulle kan Covid-19 kry
Die opname het ook gewys dat meer mense in informele nedersettings nie gereeld hul maskers dra nie.
Covid-19-statistieke: Meer as 10 000 reeds ingeënt
Die getal nuwe gevalle wat daagliks in Suid-Afrika aangemeld word, is minder as die gemiddeld wêreldwyd.
Meer werk, maar SA’ners ly steeds honger
Die opname, wat die uitwerking van die Covid-19-pandemie op die ekonomie meet, het ook gewys dat minder ouers bang is om hul kinders terug skool toe te stuur.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Suid-Afrika het nou meer as 1,5 miljoen bevestigde Covid-19-gevalle.
DA laat vaar hofsaak oor entstofplan
“Die DA het nie in die eerste plek rede gehad om die aansoek te bring nie.”
Só lyk aktiewe Covid-19-gevalle
Só lyk die jongste Covid-19-statistieke.