Die departement van gesondheid vra vir sinvolle insette in die besluitnemingsproses oor die regulasies sodat die huidige pandemie, asook moontlike toekomstige pandemies, doeltreffend bestuur kan word.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19-statistieke: Sake staan nou só
Die positiwiteitskoers is weer hoër, terwyl drie Covid-19-pasiënte in die afgelope 24 tot 48 uur gesterf het.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 5,2%.
Geen verpligte gesigmaskers meer vir Namibiërs
Namibië met sy nagenoeg 2,5 miljoen inwoners het tans 222 aktiewe gevalle van die virus.
Ramptoestand wéér verleng
Oproepe dat die nasionale ramptoestand opgehef word, het op dowe ore geval.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers laer as 5%
Die departement van gesondheid het geen nuwe sterfte aangemeld nie.
Covid-19-statistieke: Onder 1 000 nuwe gevalle
Nog 13 sterftes is aangeteken, waarvan geen die afgelope 24 tot 48 uur bevestig is.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers op 5,8%
Nog drie sterftes is aangeteken, waarvan een die afgelope 24 tot 48 uur bevestig is.
Jongste Covid-19-statistieke bekend
Tot dusver het 3 571 758 mense reeds van die virus herstel.
Covid-19-statistieke: Nog 1 867 toets positief
Die meeste nuwe gevalle is weer in Gauteng (37%) aangemeld.
‘Los nou maskers vir kinders’
“Die dra van maskers kan ook leer- en taalontwikkeling belemmer.”
Pfizer deel entstofinligting ná hofgeding
Dokumente dui aan dat meer as 1 000 newe-effekte vir Pfizer se Covid-19-entstof aangemeld is. Sahpra is egter steeds oortuig die entstof is veilig om te gebruik.
Covid-19-statistieke: Geen nuwe sterftes in afgelope 24 tot 48 uur
Die jongste styging verteenwoordig ʼn positiwiteitskoers van 5,5%.
Covid-19-statistieke: Só lyk aktiewe gevalle
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 5,5%.
Covid-19-statistieke: Geen nuwe sterftes aangemeld
Net meer as 1 000 nuwe gevalle is Sondag aangeteken.
Só lyk die jongste Covid-19-statistieke
Die jongste styging verteenwoordig ʼn positiwiteitskoers van 5,8%.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers bestendig op 96,6%
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Bevelsraad moet nou besluit oor maskers
ʼn Voorstel rakende die dra van gesigmaskers is onlangs aan die nasionale koronavirusbevelsraad (NCCC) voorgelê.
Regering spook met oormaat entstof: ‘Min wil dit hê’
Die regering sal waarskynlik teen einde Maart altesaam 100 000 Covid-19-entstofdosisse moet vernietig.
‘Ramptoestand moet nie weer verleng word’
“Hoewel dit baie belowend is, is daar nog geen duidelike tydaanduidings vir presies wanneer dit sal gebeur nie. Dít is ten spyte daarvan dat die ramptoestand oor minder as twee weke verval.”