Minstens 15 oorvloei-fasiliteite sal oor die volgende paar weke oopgemaak word en teen die einde van die projek sal minstens 80 klinieke oor dié fasiliteite beskik.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Tronkstraf, boetes kan kom as SA-ners nié maskers dra
“Dit moet die norm word. Dit moet ’n verleentheid word om nié ’n masker te dra nie.”
Internasionale oorsig: ’n Wêreld van onsekerheid
In ʼn tyd van groot internasionale onsekerheid is die een stukkie sekerheid wat besig is om te ontwikkel, seker die feit dat 2020 vir lank onthou sal word as ʼn jaar van ontwrigting en herskikking in die wêreld.
Covid-19: Virussiekte eis regter
Die onderwysvakbond Sadtu het intussen sy kommer oor die stygende getalle te kenne gegee.
Dlamini-Zuma sê oor drankverbod, aandklokreël
“Dit is in die belang van die nasie.”
Covid-19-statistieke: Meer as 4 000 reeds gesterf
Nog 108 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Onmiddellike alkoholverbod en aandklokreël aangekondig
Pres. Cyril Ramaphosa het Sondagaand aangekondig dat ʼn drankverbod onmiddellik weer in werking is en dat ʼn aandklokreël weer van Maandagaand af sal geld.
Ramaphosa spreek weer vanaand die land toe
Volgens berigte kan daar moontlik weer strenger maatreëls aangekondig word.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Meer as 2,1 miljoen toetse is nou al gedoen.
WGO-kenners na China vir ondersoek na korona-oorsprong
Meer as 120 lande het in Mei vanjaar versoek dat ʼn ondersoek gedoen word na die oorsprong van die virus.
Kleuterskole en die ‘nuwe normaal’
“Net om te sien hoe hulle na mekaar en na my verlang het, het alles die moeite werd gemaak.”
Covid-19-statistieke: SA het 11de meeste gevalle ter wêreld
Suid-Afrika het nou die 11de meeste Covid-19-infeksies ter wêreld.
Bevelsraad kyk na impak van alkohol op gesondheidsorgstelsel
Volgens minister Mkhize het die gedeeltelike opheffing van die drankverbod ingevolge vlak 3-regulasies ʼn 40%‑ tot 50%-styging in die getal traumagevalle gehad.
Covid-19: Gautengse premier toets positief
David Makhura is die derde premier wat positief vir die virus toets.
Slegs een werkende veldhospitaal vir Gauteng, Oos-Kaap
Hospitale in Gauteng het boonop ʼn suurstoftekort.
Covid-19: Ondersoek gevra na ‘absurde’ getal nuwe grafte
Dit is “absurd” dat daar vir 1,5 miljoen sterftes, drie keer meer as die wêreldwye sterftes – voorberei moet word.
Gauteng sê oor ‘miljoen grafte’
“Om te verseker dat daar genoeg grafte in die provinsie is, is ongelukkig deel van die werklikheid vir die regering.”
Covid-19-statistieke: Meer as 2 miljoen al getoets
Meer as 13 000 nuwe gevalle is in ʼn enkele dag bevestig.
Onderwys in gesprek: Covid-19 in skole
Ons gesels oor die aantal Covid-19-gevalle in skole en die aanlyn aansoekproses vir leerders wat in Gauteng wil skoolgaan.
Medelye stroom in ná burgemeester sterf aan Covid-19
Die direkteur van verkeersveiligheidsbestuur in die Wes-Kaap het ook Woensdag aan Covid-19 gesterf.