Nóg 98 Covid-19-verwante sterftes is aangeteken.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19: ‘Die storm is hier’
Suid-Afrika sal binne die volgende vier weke sy beskikbare kapasiteit vir hospitaalbeddens oorskry.
Premiers van Wes-Kaap, Noordwes positief vir Covid-19
Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, sê hy het Sondag begin siek voel.
‘FroueVonds’: Pasgetroud, toe tref Covid-19-pandemie
Ek het net nog ’n keer besef dat die gejaagde lewe wat ons dikwels lei, nie die waarde tot ons lewe toevoeg wat ons dink dit sou nie. Inteendeel, dit laat die fokus op onsself val en maak ons leeg en afgestomp vir die mense rondom ons.
Covid-19-statistieke: Derde van gevalle nou in Gauteng
Nog 192 sterftes is aangemeld, 75 daarvan in Gauteng.
OVK-vrese oor verkiesings in ʼn tyd van koronavirus
Daar is reeds jare lank ʼn diskoers in en met die OVK aan die gang oor die moontlikheid of stemme ook elektronies uitgebring moet kan word.
Covid-19: ‘Unieke’ 3D-gedrukte ventilators ontwerp
Die basisplaat van die ventilator is gebaseer op LEGO-ontwerpe en kan dus aangepas word volgens ʼn pasiënt se unieke behoeftes.
Só pas haarsalonne aan by Covid-19
Hoewel haarkappers gereed staan om klante te ontvang, is die ervaring deesdae ietwat anders.
Covid-19: Wes-Kaap ‘nie so erg getref’
“Ons het minder sterftes en opnames in hospitale as wat ons verwag het.”
Covid-19-statistieke: Meer as 200 000 toets positief
Meer as 70% van pasiënte in die Wes-Kaap het reeds herstel.
Broadway-akteur sterf weens Covid-19
“Hy was almal se vriend, hy was mal daaroor om te luister, om te help en veral om te praat.”
Bly weg van bejaarde, siek familie – Ramaphosa
Nuwe navorsing wys die meeste Covid-19-sterftegevalle hou verband met diabetes en hoë bloeddruk.
Polisiestasies, Metrorail gesluit weens Covid-19-gevalle
Dié ses polisiestasies sal nou almal in satellietstasies in die omgewing bedryf word.
Jongste Covid-19-statistieke bevestig
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Covid-19: Só keer leerders terug
Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, het Sondag bevestig watter vordering gemaak is sedert die skole in die Covid-19-omgewing oopgemaak het en ook terugvoer gegee oor die terugkeer skool toe van nog grade.
Covid-19-statistieke: Meer as 3 000 sterftes
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Kokkedoor-faam se bejaarde ma sterf weens Covid-19
“My ma het ’n fenomenale en vol lewe gehad.”
Covid-19-statistieke: Nog 108 sterftes bevestig
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
W-Kaap se infeksiekruin waarskynlik ‘platter, langer en eers later’
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê volgens die jongste vooruitskattings gaan die kruin van Covid-19-infeksies in die provinsie nou eers later bereik word.
Covid-19: Talle soldate in Limpopo toets positief
Nadat verskeie toetse positief teruggekom het, is besluit om die hele bataljon vir die virus te toets.