Nog 56 korrektiewe beamptes het sedert Saterdag positief vir Covid-19 getoets.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19-statistieke: Verwagte piek kom ál nader
“Ons glo dat Gauteng binne die komende dae die meeste Covid-19-gevalle gaan hê.”
Covid-19-samevatting: Meer as 10 miljoen gevalle nou wêreldwyd
Die VSA het boonop Sondag die 2,5 miljoen-kerf oorgesteek.
Covid-19: Dís hoeveel beddens in Gauteng kort
Die aantal beddens in Gauteng se kwarantynfasiliteite gaan nie ʼn duik maak in die provinsie se tekort aan hospitaalbeddens nie.
Covid-19-statistieke: Meer as 7 000 nuwe gevalle
Die meeste toetse is in dié stadium in die private sektor uitgevoer.
Covid-19-samevatting: Wes-Kaapse onderwyser sterf
Die Tshwane-varsproduktemark in Gauteng is intussen weer oopgestel.
Covid-19: Soveel gevalle nou in SA tronke
Die departement van korrektiewe dienste het reeds 20 sterftes in die land se tronke aangemeld.
Covid-19-statistieke: Nóg 48 pasiënte sterf
Die sterftekoers staan tans op 1,9%.
Covid-19-samevatting: Tweede onderwyser by skool toets positief
Die Stad Tshwane se busdiens is intussen opgeskort.
Kenners oor noodbegroting: Onsekerheid stuit plaaslike beleggings
Die dinkskrum kom nadat Mboweni Woensdag aangekondig het dat die Covid-19-pandemie en gevolglike afsondering ʼn tekort van 15,7% van die BBP vir Suid-Afrika veroorsaak het, wat uitloop op ʼn begrotingstekort van R761 miljard.
Die krisisfonds: ’n Vangnet in die tyd van Covid-19
“Mense wil ook net gesels, hulle wil hoor dat hulle nie alleen is nie en wil weet dat iemand nog omgee. Ons kospakkies is nooit net ʼn pakkie kos nie, maar eerder ʼn simbool van omgee en hoop.”
Covid-19 tref Gautengse skole swaar
ʼn Handvol skole kon nog glad nie weer heropen nie omdat hulle weens gebrekkige infrastruktuur nie aan Covid-19-maatreëls voldoen nie.
Fopnuus of feite: ‘Covid-19’ as oorsaak van dood aangedui ná selfdood?
Volgens ʼn Facebook-plasing is Covid-19 as die oorsaak van dood op die doodsertifikaat aangebring van ʼn man wat sy eie lewe geneem het.
Covid-19-statistieke: Meer as 50% het reeds herstel
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Covid-19: SA het nuwe episentrum
Meer nuwe gevalle is die afgelope week in Suid-Afrika aangemeld as wat daar mense herstel het.
Covid-19-statistieke: Meer as 5 000 toets positief
Suid-Afrika het vir die tweede dag in ʼn ry meer as 100 sterftes aangeteken.
Covid-19: Verpleegsters vertel vanuit waakeenheid
“Ons is almal ouers, ons het almal gesinne vir wie ons moet sorg. Hierdie plek steel baie by jou. Ons is emosioneel gedreineer.”
Covid-19: Gewysigde riglyne vir skole aangekondig
Organisasies het vroeër vandeesmaand kommer oor die wettigheid en grondwetlikheid van sekere bepalings in die oorspronklike regulasies uitgespreek.
Covid-19-samevatting: Polisiestasie ontsmet ná positiewe geval
ʼn eNCA-anker het intussen ook positief vir die virussiekte getoets.
Covid-19-statistieke: 111 sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Dinsdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekend gemaak.