Dit wil voorkom of Gauteng se Covid-19-gevalle nou skerper toeneem as in die Wes-Kaap.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19: 3 Pretoriase klinieke tydelik gesluit
Volgens die daaglikse siftingsverslae was al drie personeellede asimptomaties.
Covid-19: SA’ners in kwarantyn eindelik getoets
Volgens die VF Plus is toetsing om onduidelike redes geweier.
Jongste Covid-19-statistieke bekendgemaak
Dr. Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Covid-19: ‘Verwoestende impak’ op personeel se geestesgesondheid
Nomusa Dube-Ncube, LUR vir ekonomiese ontwikkeling in KwaZulu-Natal, het Donderdag gesê sy het ʼn verslag ontvang wat die “verwoestende impak” onthul wat Covid-19 op die geestesgesondheid van werkgewers en werknemers het.
Covid-19: Binnelandse sake se hoofkantoor gesluit
Die hoofkantoor van die departement van binnelandse sake in Pretoria is gesluit ná ʼn algemene werker positief getoets het vir Covid-19.
Kaapse vrou vertel oor ervaring met Covid-19
“Ek het vasgehou aan my geloof en deurentyd gebid, maar om ʼn positiewe gesindheid te behou is nie altyd maklik nie.”
Inperking knou Helpende Hand se kosblikkieprojek
Solidariteit Helpende Hand wil die regering vra om eerder positiewe riglyne en ondersteuning aan kleuterskole te bied, sodat kleuterskole die nodige voorsorgmaatreëls kan tref vir veilige heropening. Ons almal het die verantwoordelikheid om te sorg dat veral arm kleuters die nodige voeding kry.
Covid-19-statistieke: Meer as 80 000 gevalle bevestig
Dr. Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Covid-19: President sê dié bedrywe ook nou weer aan die gang
Haarsalonne en skoonheidsterapeute is van die bedrywe wat binnekort hul deure sal mag oopmaak.
Tweede golf Covid-19-gevalle in Beijing aangemeld
China poog om vinnig sy hoofstad met 22 miljoen inwoners af te sper deur vlugte en treine te kanselleer te midde van kommer dat ʼn moontlike tweede golf Covid-19-gevalle in Beijing toeneem en na die res van die land kan versprei.
Kyk op Maroela: President spreek die land toe
Pres. Cyril Ramaphosa sal Woensdagaand die land na verwagting om 20:00 toespreek.
Covid-19: Hiér is Gauteng se brandpunte
Die Goudstad het tot op hede die meeste Covid-19-gevalle van al die metro’s en distrikte in Gauteng aangemeld.
Afsondering: Enorme las op gesinne nog jare lank gevoel
Die navorsers het bevind dit is nie in kinders se beste belang om hulle langer tuis te hou nie en dat hulle sonder verwyl moet terugkeer skool toe.
Covid-19: Opwinding, onsekerheid oor ‘deurbraak-middel’
Deksametasoon is ’n steroïed wat sedert die 1960’s gebruik word om inflammasie in ’n verskeidenheid toestande te verminder.
Covid-19-statistieke: Meer as 76 000 gevalle nou in SA aangemeld
Die getal bevestigde gevalle in die land staan nou op 76 334 – ’n toename van 2 801 in 24 uur. Dr. Zweli Mkhize, minister…
Nóg skole in Noordwes gesluit weens Covid-19
Die nuwe gevalle sluit drie leerders en vier onderwysers in.
Oscars uitgestel weens Covid-19
Die Oscars is nog net drie keer vantevore uitgestel.
Armand Aucamp, ma lees vir kinders
In “Kaggels, kerse en kinderstories” raak Armand Aucamp en sy ma, Petra, nostalgies met ʼn paar voorlesings uit “My storiekis”. Dié ma-en-seun-geselligheid bied vermaak vir die hele gesin.
Covid-19-statistieke: Gevalle, sterftes styg steeds skerp
Só lyk die jongste gevalle en sterftes weens Covid-19 in Suid-Afrika.