Sowat 23 000 toetse in die provinsie is agterstallig.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Sterk selfstandige gemeenskappe is ons reddingsboeie
Ons elkeen het ’n kritieke rol te speel om ons gemeenskappe sterker te maak. Kallie Kriel van AfriForum verduidelik hoe jy dit prakties kan doen.
Ons bejaardes en Covid-19
Kenners sê dié groep mense het ekstra sorg en gerusstelling in hierdie uitdagende tyd nodig.
Covid-19-statistieke: Meer as 4000 nuwe gevalle aangemeld
Dit is die meeste nuwe gevalle wat nóg in 24 uur in die land aangeteken is.
Covid-19: Munisipale geboue in Pta tydelik gesluit
Stad Tshwane het gesê drie van sy geboue sal vir vier werksdae, van 15 Junie tot 18 Junie, gesluit wees ná personeellede positief getoets het vir Covid-19.
Minstens 14 polisiebeamptes reeds dood weens Covid-19
Genl. Bheki Cele, die minister van polisie, het aangekondig minstens 14 polisiebeamptes is reeds dood weens Covid-19. Altesaam 1 685 lede het tot dusver positief getoets.
Thailand toets vlermuise vir koronavirus
Navorsers in Thailand het meer as 100 vlermuise in ʼn grot in die ooste van die land gevang om hulle vir die koronavirus te toets.
Covid-19: Lesufi toets negatief; skool gesluit
Die Gautengse departement van onderwys het in ʼn verklaring bevestig dat Panyaza Lesufi, provinsiale LUR vir onderwys, negatief getoets het vir Covid-19.
Covid-19-statistieke: 1 423 sterftes tot dusver
Dr. Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekend gemaak.
Covid-19: Toetsagterstand in Wes-Kaap opgelos
Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, het gesê hy verwelkom die stappe wat gedoen is om ʼn afname in die agterstand van toetsing in sy provinsie te verseker.
Adjunkminister Holomisa toets positief vir Covid-19
Nkosi Phathekile Holomisa, die adjunkminister van korrektiewe dienste, het positief getoets vir Covid-19.
Politieke gebooie in ’n polities gebroke beloofde land
Ons het nou nie net ‘n disfunksionele staat nie, maar ‘n ewe disfunksionele en leierlose Nasionale Ramp-bevelsraad wat in chaos regeer in ‘n gebroke politiek beloofde land, skryf Jan Bosman.
Rustenburg-polisiestasie gesluit oor Covid-19-geval
Die polisiestasie in Rustenburg in Noordwes is tydelik gesluit ná ʼn beampte positief getoets het vir Covid-19.
Covid-19-statistieke: Meer as 35 000 het herstel
Dr. Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Vrydagaand laat die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Tientalle Oos-Kaapse skole weer gesluit weens Covid-19
Meer as 30 skole landwyd moes reeds sedert Maandag sluit omdat leerders of onderwysers positief vir Covid-19 getoets het.
Covid-19-statistieke: Tweede meeste gevalle in een dag aangeteken
Die persentasie mense wat van Covid-19 herstel, neem stelselmatig toe.
Grey-leerders in kwarantyn kan nou tuis isoleer
Dit nadat 19 seuns vroeër vandeesweek in kwarantyn in ’n gastehuis naby die skool geplaas is.
Covid-19: Kommer oor SA’ners huisdokters minder besoek
Sommige huisdokters het aangedui dat pasiënte dood is aan hartaanvalle omdat hulle tuis bly eerder as om by ʼn dokter aan te klop vir hulp.
Covid-19-samevatting: Agterstand met toetse
Daar is ook ’n groot afname in die aantal doktersbesoeke sedert die begin van die Covid-19-pandemie.
Covid-19-statistieke: Getal gevalle, sterftes en toetse gedoen
Nog 48 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.