Een gevangene is dood en een korrektiewe beampte is weens die voorval in ’n kritieke toestand gelaat.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Korrektiewe dienste"
Vier soek wat uit Rooigrond-gevangenis ontsnap
Die gevangenes het glo die korrektiewe sentrum se venstertralies deurgesny en lakens gebruik om oor die veiligheidsheining te spring.
Bewaarders by Johannesburgse tronk aangeval
Grafiese foto’s van die bebloede tronkbewaarders het vandeesweek die lig gesien.
Bewaarder dood by Leeuwkop-gevangenis aangetref
Die vrouetronkbewaarder se baadjie was glo met bloed bevlek toe haar liggaam gevind is.
KZN- korrektiewe beamptes met messe gesteek
Dít terwyl ’n gevangene in KwaZulu-Natal na sy dood geval het toe ’n ontsnappingspoging tydens ’n brand skeefgeloop het.
Geen besoeke aan tronke weens Covid-19
Die departement het Sondag altesaam 256 nuwe gevalle van Covid-19 in korrektiewe sentrums aangemeld.
Gesinslede van DKD-hoë sterf in brand
’n Distrikskommissaris van die departement van korrektiewe dienste en sy jongste dogter kon daarin slaag om uit die brandende huis te kom.
Sóveel misdadigers vrygelaat op ‘spesiale’ parool
Talle oortreders is intussen weer terug in die tronk nadat hulle wéér met die gereg gebots het terwyl hulle op parool was.
Soektog duur voort na ontsnaptes
Teen Woensdagmiddag laat was 27 van die 45 gevangenes weer terug in polisieaanhouding. Nog twee is vanoggend aangekeer.
Gewapende mans help talle gevangenes ontsnap
Die voertuig wat die gevangenes vervoer het, is deur swaar gewapende mans oorval.
2 beamptes ontslaan ná seksvideo in tronk
Korrektiewe dienste het ook nie die mansgevangene in die video ontsien nie.
Ondersoek ná seksvideo in tronk
ʼn Beampte van korrektiewe dienste is in die sop nadat ʼn video van haar en een van die gevangenes versprei is.
Gevangenes mag weer besoekers ontvang
Besoeke moet 48 uur vooraf gereël word met die betrokke korrektiewe sentrum.
Covid-19: Gevangenis in die Overberg ingeperk
Dié maksimumsekuriteitsgevangenis het onlangs ’n toename in die aantal gevangenes wat positief toets vir die koronavirus beleef.
Groot soektog ná twee uit Pretoria-tronk ontsnap
Die departement van korrektiewe sê hy is met die hulp van die polisie op die spoor van die twee voortvlugtende gevangenes.
‘Transitorower’ weer vas ná tweede ontsnapping
Dit was nie Lundi Mzimkhulu se eerste ontsnapping uit aanhouding nie.
Bosasa-tenderbedrogsaak uitgestel
Kontrakte is toegeken vir die verskaffing van spyseniering en opleidingsdienste, installasie van kringtelevisiekameras, grensdrade en die verskaffing van televisie- en moniteringstelsels.
Gevangenes mag weer in tronk besoek word
Besoeke moet vooraf gereël word en geen besoeker sal sonder ’n afspraak toegelaat word nie.
Man van korrektiewe dienste vermoor vrou glo
Die amptenaar het na bewering sy vrou só aangerand dat sy aan haar beserings beswyk het.
Malmesbury: Alle ontsnaptes weer vas
Die departement sê nou dat slegs 68 gevangenes Vrydag uit die Malmesbury-gevangenis ontsnap het. Al dié gevangenes is intussen weer agter tralies.