Kontrakte is toegeken vir die verskaffing van spyseniering en opleidingsdienste, installasie van kringtelevisiekameras, grensdrade en die verskaffing van televisie- en moniteringstelsels.
Alles vir die sleutelwoord "Korrektiewe dienste"
Gevangenes mag weer in tronk besoek word
Besoeke moet vooraf gereël word en geen besoeker sal sonder ’n afspraak toegelaat word nie.
Man van korrektiewe dienste vermoor vrou glo
Die amptenaar het na bewering sy vrou só aangerand dat sy aan haar beserings beswyk het.
Malmesbury: Alle ontsnaptes weer vas
Die departement sê nou dat slegs 68 gevangenes Vrydag uit die Malmesbury-gevangenis ontsnap het. Al dié gevangenes is intussen weer agter tralies.
Minister maak stem dik ná Malmesbury-ontsnapping
“Die boodskap moet aan alle oortreders gestuur word dat hierdie soort optrede op geen plek in die land geduld sal word nie.”
Covid-19: Meer as 1 000 aktiewe gevalle in tronke
Die meeste Covid-19-pasiënte in die land se tronke het egter reeds herstel.
Malmesbury: 4 gevangenes nog op vrye voet
Chaos het Vrydagmiddag in Malmesbury ontstaan toe tientalle gevangenes uit aanhouding ontsnap het.
Ontsnapte gevangenes het beamptes oorval
Drie korrektiewe beamptes is tydens die voorval in ʼn sel toegesluit.
Gevangenes ontsnap in Malmesbury
’n Grootskaalse soektog is Vrydagmiddag geloods.
Soveel kry parool om Covid-19 te bekamp
Vrylating vereis ʼn noukeurige proses waarby slagoffer-oortreder-bemiddeling betrek word en DNS-monsters deur die polisie geneem moet word.
Covid-19: Soveel gevalle nou in SA tronke
Die departement van korrektiewe dienste het reeds 20 sterftes in die land se tronke aangemeld.
Covid-19-samevatting: Lugmag sluit sy hoofkantoor tydelik
Nog korrektiewe beamptes en gevangenes het intussen herstel van die nuwe koronavirus.
Covid-19: Al meer tronkbeamptes steek aan
Meer bewaarders het in 24 uur positief getoets as gevangenes.
Covid-19: Reeds meer as 800 gevalle in SA tronke
In die Wes-Kaap het nog 14 korrektiewe beamptes positief getoets vir die nuwe koronavirus.
Covid-19: Gevangene sterf; nóg beamptes toets positief
Die departement van korrektiewe dienste het bevestig dat ʼn gevangene se dood vroeër die maand Covid-19-verwant is.
Nóg tronkbeamptes kry Covid-19 in Wes-Kaap
Die departement van korrektiewe dienste het bekend gemaak dat die getal Covid-19-gevalle onder gevangenes en beamptes tot 700 gestyg het.
Covid-19: Nog meer gevalle in tronke
Intussen kon die Wes-Kaap daarin slaag om meer as 80% van mense wat in kontak met Covid-19-pasiënte was, op te spoor.
Covid-19: Eerste sterfte in Noordwes
Intussen het die departement van korrektiewe dienste nóg 15 nuwe voorvalle van Covid-19 bevestig.
Covid-19: Amper 100 nuwe gevalle in een tronk
“Hierdie maatreëls is ook daarop gemik om die kapasiteit van die departement in die hantering van Covid-19 te versterk, veral in die Oos-Kaap en Wes-Kaap.”
Parool aan 19 000 gevangenes ‘ondermyn die strafregstelsel’
ʼn Beroep word ook op die paroolraad, wat die moontlikheid van parool sal oorweeg vir die 19 000 gevangenes, om dit met absolute integriteit te doen en bo verdenking op te tree.