Die departement van korrektiewe dienste het Vrydag vyf nuwe gevalle van Covid-19 aangemeld. Dit bring die getal bevestigde gevalle by korrektiewe dienste op 177 te staan.
Alles vir die sleutelwoord "Korrektiewe dienste"
Covid-19: Ramaphosa keur vrylating van duisende gevangenes goed
Die DA meen dié besluit gaan tot ’n groter humanitêre krisis lei as wat die president hiermee probeer vermy.
Covid-19: Sterftes in tronk aangemeld
Volgens Singabakho Nxumalo, woordvoerder van die departement, is daar nou altesaam 165 Covid-19-gevalle in die departement.
Durban-landdroshof word ontsmet
“Die saak is Vrydag aangemeld en al die ander hofpersoneel en regsbeamptes wat in aanraking met die persoon gekom het, is geïdentifiseer en het toetsing ondergaan.”
DKD: Nóg korrektiewe beamptes toets positief
Altesaam 144 gevalle van Covid-19 is tot dusver by korrektiewe sentrums landwyd aangemeld.
Tronke te vol om sosiale afstand te handhaaf
Die departement van korrektiewe dienste het nou al 128 bevestigde gevalle van Covid-19 onder gevangenes en korrektiewe beamptes aangemeld.
DKD: Nog gevangenes, beamptes toets positief
Die departement van korrektiewe dienste het bevestig dat nog vyf gevangenes en vier beamptes positief vir Covid-19 getoets het.
Net stywer getrek om oortreders in tronke
Die departement van korrektiewe dienste ondersoek ook gevalle waar tronkbewaarders betrokke is by smokkelary.
Eerste Covid-19-geval in Gauteng-gevangenis
Altesaam 114 bevestigde Covid-19-gevalle is in korrektiewe sentrums reg oor die land aangemeld.
Covid-19: Nóg korrektiewe beamptes toets positief
Byna 100 korrektiewe beamptes het reeds Covid-19 opgedoen.
94 korrektiewe beamptes, gevangenes het nou Covid-19
Die korrektiewe sentrum in Oos-Londen is steeds die enigste korrektiewe sentrum in die land waar gevangenes positief getoets het vir Covid-19.
Covid-19: Nóg gevangenes toets positief
Nóg drie gevangenes en een korrektiewe beampte by die korrektiewe sentrum in Oos-Londen het positief getoets.
Covid-19: Nog tientalle in gevangenis toets positief
Die korrektiewe sentrum in Oos-Londen word tans ontsmet.
Korrektiewe beampte toets positief vir Covid-19
“Ons is verbind tot die welstand van oortreders en beamptes in die departement.”
Minister belê dringende vergadering oor paroolstelsel
Die minister van justisie sê hy is bekommerd oor die land se paroolstelsel aangesien twee moordbeskuldigdes ten tyde van dié moorde op parool uit was.
FeesMustFall-aktivis op parool vrygelaat
Kanya Cekeshe was die enigste sogenaamde #FeesMustFall-aktivis wat steeds in aanhouding was.
Oorbevolking in tronke pla
Suid-Afrika se gevangenisse is erg oorbevolk en die departement van korrektiewe dienste sal om die rede voorkeur gee aan die verskaffing van toepaslike dienste vir veilige en menslike aanhouding in korrektiewe sentrums.
Gevangene ontsnap tydens instandhoudingswerk
Cordier dien sedert Junie verlede jaar ʼn vonnis van drie jaar tronkstraf uit op aanklagte van seksuele aanranding.
Motordief breek in by tronk
“Die wagte het die man gejaag omdat hulle gedink het dit is ʼn gevangene wat probeer ontsnap.”