Die polisie in die Wes-Kaap het die afgelope week 13 polisiebeamptes vir korrupsie en omkopery vasgetrek. Brig. Novela Potelwa, polisiewoordvoerder van die Wes-Kaap, sê drie…
Alles vir die sleutelwoord "korrupsie"
Polisiebeamptes besteel glo winkeleienaar
Dit het intussen aan die lig gekom dat die polisiebeamptes glo nooit die sigarette waarop hulle beslag gelê het, as bewysstukke by die polisiestasie ingedien het nie.
Beweerde korrupsie met weermag se rantsoenpakke
Die kos in dié pakke is glo feitlik oneetbaar en word dikwels weggegooi.
Bellville-polisiemanne vas vir korrupsie
Die polisiemanne het glo dokumente vir onwettige of gekaapte voertuie uitgereik.
6 verkeersbeamptes vas vir korrupsie
“Die motoris het glo aan hulle verduidelik dat hy nie geld het nie en daar is aan hom gesê dat hy nooit weer sy rybewys sal sien nie tensy hy daarvoor betaal.”
Limpopo-polisieman skuldig aan korrupsie
Mafa het glo bedrieglike dokumente vir gesteelde goedere gereël.
Universiteit jammer oor ‘tender vir openingsgebed’
“Dit is die absurde van ʼn rasse-ideologie wat klakkeloos toegepas word; waar jy selfs gebed op grond van ras klassifiseer.”
Drie verkeersbeamptes tronk toe vir korrupsie
Dit volg nadat verskeie gevalle van omkopery aan die lig gekom het.
Korrupte burgemeester voer skrikbewind in Limpopo
Ondanks die feit dat die munisipaliteit bankrot is, leef Matsemela en haar meelopers in absolute weelde.
Kantoor van die meester gesluit weens korrupsie, bedrog
Die ondersoek kom ná verskeie klagte van wanadministrasie en korrupsie, onder meer met betrekking tot die administrasie van boedels.
Korrupsie klou aan SA
Korrupsie kom meer gereeld in Suid-Afrika voor as in Namibië, Botswana en Rwanda.
Tshwane-metrobeamptes vas vir omkopery
Nege mense is sedert die begin van Desember op aanklagte van omkopery en korrupsie in hegtenis geneem.
Sakeman vas wat fonds glo uit miljoene bedrieg
Die geld was bestem vir die Nasionale Fonds vir Munisipale Werkers (NFMW) in die Tshwane-metroraad.
Aanklaer vas vir bedrog
Die staataaklaer het glo kontant geëis om ʼn saak ten gunste van ʼn beskuldigde te beïnvloed.
Klopjag by waterraad oor peperduur tender
Die projek, wat ʼn allemintige R3,5 miljard beloop, moes water aan Giyani en die omliggende dorpies voorsien.
10 in hof vir R600 m. se tenderbedrog
’n Ondersoek deur die Valke sou later onthul dat meer as R600 miljoen vir die bou van die toilette toegeken is.
Mensehandel floreer weens korrupsie
“Korrupsie skep ’n kultuur waarin mensehandel floreer. Dit is juis waarom Suid-Afrika tans ’n sagte teiken is vir sindikate wat in ‘n hedendaagse soort slawerny handeldryf.”
Oudminister van staatsveiligheid in hof
Die Valke het vanoggend dié oudminister van staatsveiligheid in hegtenis geneem.
Senior amptenaar se ‘prokureursvriend’ toe nié prokureur
Die meester van die hooggeregshof in Mpumalanga en haar vriend bly in aanhouding weens klagtes van bedrog.
Hof begaan ‘growwe’ foute in Zuma-aansoek
Oudpres. Jacob Zuma se hofstryd om sy vervolging te keer, duur voort.