Ons hoop en gebede vir reën is nog lank nie verby nie, maar ek hoop dat my twee meisiekinders, al verstaan hulle nie nou heeltemal hoekom hulle ma heeldag voor die kospotte staan nie, ‘n waardevolle les sal leer. “Moedverloor is nie ‘n oplossing nie, net ‘n tydelike skop onder om jou in die regte rigting te stuur.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kosmaak"
Die weelde van ʼn onverwagse lekkerte
Eet en wees vrolik, want môre sterf, nee! Eet ons weer! En mag die heilsaamheid van lekker eet aan lekker kos nooit onderskat en geringgeag word nie!
[Resep] Dadelbrood
Eet hierdie broodjie warm uit die oond saam met kaas of konfyt. Selfs die kleinspan sal daaraan smul!
Video: ‘Kook saam Kaaps’ se wenspan
“Kaapse kos is lekker kos want ons maak dit met baie liefde. Ons probeer die resepte so gemaklik en goedkoop as moontlik maak sodat die man op straat dit ook kan maak,” sê Koelsoem.
Oom Herrie se kerrie: Martha se ‘maghwenjas’ uit die Oos-Vrystaat
Die afgelope twee weke, terwyl die Herries se kerk se skoustalletjie sake by die Bloemfonteinse skou gedoen het, het die gesin se aandete gewoonlik uit vetkoek en slaptjips bestaan, skryf oom Herrie.
Die realiteit van drome en Ina Paarman oor Suid-Afrikaanse disse
Jannie Putter praat oor die realiteit van drome en Ina Paarman verduidelik waarom Suid-Afrikaanse disse spesiaal is.
Spreek ‘n droom in jou kind se lewe in en Ina Paarman praat oor kosmaak
Jannie Putter verduidelik hoe jy ʼn droom in jou kinders se lewens kan in spreek en Grietjie Prinsloo gesels met die bekende Afrikaanse entrepreneur, Ina Paarman.