Die laaste keer dat Suid-Afrika só ’n groot aantal vliegongelukke gehad het, was in Oktober 2008 toe 20 vliegongelukke in een enkele maand aangemeld is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Koster"
Rioolpyp-tragedie: DA pak skuld op swak dienslewering
Die DA sê die tragiese dood van die vier mans is ’n direkte gevolg van die munisipaliteit se swak dienslewering.
4 sterf toe hulle verstopte rioolpyp wou oopmaak
Die vier is een vir een met trappe na onder in die rioolgat waar die rioolgasse hulle oorval en hulle hul bewussyn verloor het.
Groot skade ná ‘brandstigting’ op plaas
Die Koster-polisie ondersoek ʼn saak van brandstigting. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.
Bejaardes ‘erg aangerand’ tydens plaasaanval
Die aanvallers het toegang tot die huis verkry deur ‘n venster oop te dwing.
Sewe sterf tydens brand in Koster
Sewe lede van ʼn gesin is dood toe ʼn brand in hul huis in Koster, Noordwes, uitgebreek het.
Talle in hof ná Koster-betogings
Maroela Media het vroeër berig ʼn vragmotor waarin lewende hoenders vervoer is, is Donderdag tydens die betogings geplunder.
Betogings vlam weer op in Koster
ʼn Vragmotor waarin lewende hoenders vervoer is, is Donderdag tydens die betogings geplunder.
Koster-betogings: ‘Munisipale dienste word vandag hervat’
“Ons bevestig daar was probleme met watertoevoer en waterkwaliteit nadat ons besef het dat daar inmenging by die waterpompstasie was gedurende die betogings.”
Koster-betogings vir eers gestaak
As deel van die ooreenkoms sal skole Dinsdag heropen, werkers sal toegelaat word om na hul onderskeie werkplekke te gaan en munisipale werkers sal noodsaaklike dienste lewer.
Koster-betoging: 31 hoor oor borgtog
31 mense wat verlede week in hegtenis geneem is in verband met die gewelddadige betogings in Koster en Derby in Noordwes, het Maandag vlugtig in die Koster-landdroshof verskyn.
31 vas ná onluste in Koster
Altesaam 31 verdagtes verskyn na verwagting Maandag in die landdroshof op Koster weens die onlangse onluste in dié plaasdorpie in Noordwes.
Koster: Nóg ʼn huis aan die brand gesteek
ʼn Raadslid se huis is aan die brand gesteek en 14 mense is in hegtenis geneem toe gewelddadige betogings Donderdag in Koster in Noordwes voortgewoed het.
Situasie in Koster steeds plofbaar
Ná ʼn nag van gewelddadige betogings in Koster in Noordwes, is die situasie vanoggend steeds uiters gespanne.
Burgemeester se huise, karre in betoging verwoes
Betogers het ook verskeie items huisware uit die burgemeester se huis en gastehuis op dié Noordwes-plaasdorp gesteel.
Koster-skietery: Tiener dalk nie vervolg
Die tiener van Koster in Noordwes wat in Februarie glo ʼn man uit noodweer doodgeskiet het nadat dié ʼn familielid noodlottig gewond het, gaan dalk nie strafregtelik vervolg word nie.
Man skiet jong vrou, word doodgeskiet
Die Koster-gemeenskap het Maandag met die skoknuus wakker geword van ʼn geliefde vrou en ma van die klein plaasgemeenskap wat by haar huis doodgeskiet is.
Man op plaas aangerand, hond vergiftig
Vyf aanvallers het net ná middernag op die plaas sowat 20 km buite Koster toegeslaan.
Vier dán in hof vir NW-plaasaanval
Die vier verdagtes, wat in hegtenis geneem is nadat ʼn boer en sy vrou Dinsdagoggend op ʼn plaas tussen Koster en Derby in Noordwes oorval is, verskyn binnekort in die hof.
Baba sterf ná hou met hout
ʼn Drie maande oue baba is Woensdag in ʼn hospitaal in Koster, Noordwes, dood nadat sy pa hom glo met ʼn stuk hout geslaan het.