Groot rekeninge wag vir motoriste wat nie vir die e-tolstelsel registreer nie, en wat nie hul rekening binne ʼn week betaal nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kostes"
E-tol samesprekings begin vandag
Die finale ronde vir samesprekings oor die omstrede e-tolstelsel gaan na verwagting vandag begin.