Verskeie plaaslike vlugte wat Dinsdagoggend vanaf die Internasionale Lughawe OR Tambo in Kempton Park moes vertrek, is vertraag weens die ysige koue wat Gauteng vandeesweek getref het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kouefront"
Koue, sneeu weer op pad
Temperature sal na verwagting vandeesweek weer skerp daal, wat moontlik tot sneeu sal lei.
Video’s: Reën, stormsterkwinde in die Kaap
Die kouefront sal na verwagting die Klein-Karoo teen vanaand bereik.
Koue, nat naweek hiér voorspel
Tot soveel as 50 mm reën word in sommige dele verwag.
Koue, sneeu op pad
Hoewel baie mense opgewonde gaan wees om die sneeu te sien, raai die weerdiens die publiek af om te midde van die Covid-19-pandemie en die afsonderingsregulasies daarheen te reis.
Stormagtige, koeler weer dán verwag
Die tempertuur sal na verwagting oor die sentrale en suidelike provinsies begin daal en sneeu word ook verwag.
Koue front, reën op pad
Groot dele van die land sal die naweek weer reën kry.
Kapenaars moet regmaak vir nóg ʼn koue front
“Tot soveel as 50 mm reën word voorspel, met selfs groter neerslae in hoogliggende gebiede soos Houtbaai en Kirstenbosch. Die weerdiens het ook gewaarsku teen moontlike modderstortings.”
Nóg klappertandweer aan die kom
In die afgelope paar weke het talle kouefronte veral oor die suidelike deel van die land voorgekom en Suid-Afrikaners kan hulle staal vir nóg koue Sondag en Maandag.
Hittegolf, brandgevaar dié week verwag
Terwyl die noorde van die land onder ʼn hittegolf gebuk gaan, bibber die suide.
Foto’s: Bibberweer bring prentjiemooi sneeutonele
Weervoorspellers meen die koue weerstoestande wat tans in die res van die land ervaar word, is as gevolg van die eerste kouefront wat Saterdag in die Wes-Kaap aanland gekom het.
Sneeu, bibberweer die naweek op pad
Suid-Afrikaners kan hulself staal vir besonderse koue weerstoestande asook sneeu in sommige dele van die land.
Kouer weer, reën vir die Kaap verwag
Stad Kaapstad het gesê die rampbestuursentrum en ander verwante departemente sal gereed wees om op enige krisis te reageer.
Koue naweek voorspel
Suid-Afrikaners kan gerus weer ʼn warm ding nadertrek aangesien daar nog ʼn kouefront op pad is wat plek-plek met reën gepaard sal gaan.
Bibberweer op pad
Inwoners van Gauteng kan ook gereed maak vir ʼn ysige naweek, met ʼn kouefront wat die Wes-Kaap gaan tref.
Stormwaarskuwing vir Kaap uitgereik
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het Kapenaars Donderdag gewaarsku dat ʼn hewige storm en kouefront die stad binnekort gaan tref.
Bibberweer vir die Kaap dié naweek
Inwoners van Gauteng kan gerus ook die komberse nader trek die naweek, met ʼn kouefront wat die Wes-Kaap tref.
Sneeu en bibberweer op pad
Haal maar jou ekstra komberse weer uit die kas, want volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens gaan twee intense kouefronte vandeesweek die land tref.
Winde van 110km/h voor die groot koue
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Vrydag gewaarsku dat inwoners hulself vir ʼn erge kouefront, wat vandag die land tref, moet voorberei.
Die koue is op pad
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Woensdag gewaarsku dat ʼn kouefront die Wes-Kaap en westelike en sentrale dele van die Noord-Kaap Donderdag sal tref en sal voortduur tot Sondag.