Verbruikers wat jare lank ontevrede was met hul banke, wat geld wat hulle byvoorbeeld op hul kredietkaartrekeninge geskuld het, summier van hul tjek- of spaarrekening afgetrek en oorbetaal het sonder hul toestemming, hoef nie meer daaroor bekommerd te wees nie. Ina Opperman vertel meer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kredietkaarte"
Verbruikersake: Raad met pesoproepe
Ina Opperman verduidelik wat jou regte is en wat jy kan doen om van die lasposse ontslae te raak.
Verbruikersrubriek: Dis hoeveel jy nou mag betaal vir kredietlewensversekering
Die nuwe regulasies oor kredietlewensversekering is nou van krag en verbruikers kan hul deel doen om seker te maak kredietverskaffers oortree nie wanneer verbruikers aansoek doen vir krediet nie.
Só beskerm die Nasionale Kredietwet jou
Wanneer jy oor ʼn kredietooreenkoms wil kla, moet jy eers by die kredietverskaffer self kla. Indien jou klagte nie opgelos word nie, kan jy kla by die Nasionale Kredietreguleerder.