ʼn Oënskynlik woedende Mthethwa sê hy is uiters ontsteld en teleurgesteld oor die besluit dat die tussentydse raad verwerp word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Krieket Suid-Afrika"
Waarnemende president, nóg vyf bedank uit KSA-raad
Die beleërde Krieket Suid-Afrika het Sondag ʼn rits bedankings gesien.
Regsaksie oorweeg oor KSA se rassediskriminerende aanstellings
“Krieket Suid-Afrika se besluit om uitsluitlik swart konsultante aan te stel, kan as niks anders as onregverdigbare rassediskriminasie beskou word nie.”
KSA kry tydelik sy eerste vroulike uitvoerende hoof
“Dit is ons mandaat om te verseker dat krieket ’n inklusiewe sportsoort vir alle Suid-Afrikaners is. Terselfdertyd is dit belangrik om ons aansien plaaslik, sowel as internasionaal, te verbeter.”
Proteas maak skoonskip teen Australiërs
Selfs Labuschagne se eerste eendaghonderdtal in Potchefstroom kon die Proteas nie keer nie.
Faf lê leisels as toets- en T20-kaptein neer
“Dit was ‘n lonende, soms moeilike en ander kere ‘n eensame weg, maar ek sal die ervaring vir niks verruil nie, want dit het my die man gemaak waarop ek vandag trots is.”
Proteas, Engelse verf Wanderers pienk
Ai, as Suid-Afrika maar net 30 meer lopies in sy kolfbeurt kon aanteken.
Krieket: Engeland plant uitklophou teen SA
Nie een Suid-Afrikaanse kolwer kon ʼn honderdtal aanteken nie.
Krieket: Reën bring verligting vir lopiedroogte
Suid-Afrika was met uitskeityd op die derde dag van die derde toets teen Engeland steeds kniediep in die knyp.
Boucher-era begin op wennoot
Proteas wen eerste toets met meer as 100 lopies op SuperSportpark.
KSA se hoof voorlopig geskors
Die uitvoerende hoof kry egter steeds sy salaris.
KSA se Moroe sê jammer
“Ek vra namens Krieket Suid-Afrika onvoorwaardelik om verskoning.”
Kies tog net ’n direkteur van krieket
Hoe gouer hoe beter, sê Pollock nadat KSA sy eie sperdatum misloop.
Mik-en-moker-reeks slaan nie KSA se probleme vir ’n ses
Boucher: “Ons moet baie versigtig wees om nie te veel klem op die Mzansi Superliga te plaas nie. Daar is baie groter probleme wat eers uitgesorteer moet word.”
Mening: SA se krieket-kopseer strek verder as net hul vertonings
Die venederende nederlaag teen Indië is maar net die oortjies van die seekoei.