In die Covid-19-era kan die gebruik van spoeg en sweet taboe wees om die een kant van ’n krieketbal mee blink te poets. Met ander woorde, swaai kan iets van die verlede wees indien iemand nie met ’n slim plan vorendag kom nie.
Lees meerIn die Covid-19-era kan die gebruik van spoeg en sweet taboe wees om die een kant van ’n krieketbal mee blink te poets. Met ander woorde, swaai kan iets van die verlede wees indien iemand nie met ’n slim plan vorendag kom nie.
Lees meer