“Die verdagte het aan die polisie erken dat hy die oorledene lewend aan die brand gesteek het uit woede oor ʼn vriendin.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kriel"
Vyf sterf toe motor, vragmotor bots
By nadere ondersoek het paramedici vyf mans se liggame in die wrak van die kar aangetref.
1 dood, 3 beseer in trompop botsing
“Die bestuurder van een van die voertuie was reeds dood toe paramedici by die toneel opgedaag het.”
Boer, gesin se huis ná roof afgebrand
“Ons weet dat die verdagtes in die huis op soek was na geld omdat waardevolle items soos televisies en skootrekenaars saam met die huis afgebrand het. Daar was egter geen kontant in die huis nie.”
Vrou sterf toe boom op gebou val
“Sy het noodlottige beserings opgedoen en is op die toneel dood verklaar.”
Speurders in hof oor sameswering tot roof
Twee polisiespeurders wat na bewering saamgesweer het om transitorooftogte te uit te voer, het Vrydag vlugtig in die Kriel-landdroshof in Mpumalanga verskyn.
Ses borgtog geweier ná skietgeveg met Valke
Ses verdagtes wat Sondag in hegtenis geneem is ná ʼn skietgeveg met beamptes van die Valke in Kriel in Mpumalanga, is borgtog geweier.
Een verdagte dood, agt vas ná skietery in Kriel
Kriel in Mpumalanga het Sondag in ʼn klein oorlogsone verander toe ʼn span van die Valke en ʼn bende rowers op mekaar losgebrand het.
Baba ‘ontvoer’ en langs pad gelos
Die polisie in Mpumalanga is op soek na ʼn verdagte wat glo ʼn baba ontvoer en langs ʼn pad gelos het.
Mpuma-inwoners lank sonder water
Inwoners van Kriel in Mpumalanga gaan van Maandag tot 9 Maart sonder water moet klaarkom weens ʼn treinspoor wat vir die Majuba-kragstasie aangelê word.
Kriel-betogings: Polisie vra vreedsame optrede
Die bestuur van die Mpumalanga-polisie het Donderdag hul kommer uitgespreek oor die gewelddadige betogings wat in die Thubelihle informele nedersetting in Kriel plaasvind.
Ses vas ná betogings in Kriel
Ses mense is in hegtenis geneem nadat inwoners van die Thubelihle-township paaie buite Kriel in Mpumalanga versper het.
Secunda-polisieman in vroeë oggendure doodgeskiet
Die Mpumalanga-polisie is op soek na inligting wat tot die suksesvolle inhegtenisname kan lei van die “gruwelike en barbaarse oortreders” wat Donderdagoggend ʼn polisiekonstabel van Secunda met ʼn hoëkaliber-vuurwapen doodgeskiet het.