Honderde mense het Woensdag by die Lewende Woord Centurion-gemeente bymekaar gekom om eer aan Kristian te bring, kort nadat hy vroeër die dag in die Pretoria-Oos-begraafplaas te ruste gelê is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kristian Prinsloo"
Kristian Prinsloo vandag begrawe
Kristian Prinsloo (12), die skoolseun wat in April deur ʼn leeumannetjie aangeval is, word vandag begrawe.
Leeu-aanval: Huldeblyke stroom in ná seun sterf
“Jy het die wedloop voltooi en nou is jy ʼn engeltjie by Jesus. Sprei jou vlerke, my skat, en hou dit oor jou pappa-hulle. Soos ons groet, breek my hart, maar God het jou huis toe gevat.”
Seun sterf ná leeu-aanval
Kristian Prinsloo (12), die skoolseun wat vroeër vandeesmaand deur ʼn leeumannetjie aangeval is, is Woensdagoggend oorlede.
Leeu-aanval: Kristian verjaar in hospitaal
Kristian Prinsloo, die skoolseun wat vroeër vandeesmaand deur ʼn leeumannetjie aangeval is, het Dinsdag sy verjaardag gevier waar hy steeds in ‘n Pretoriase hospitaal behandel word.
Leeu-aanval: Seun steeds kritiek ná ‘benoude oomblikke’
Kristian Prinsloo (11), die Pretoriase skoolseun wat vroeër vandeesmaand deur ʼn leeumannetjie aangeval is, se toestand is steeds kritiek.
Leeu-aanval: Seun steeds in koma
“Ons kan net in nederigheid vra dat almal aanhou bid.”
Leeu-aanval: ‘Dis nou in God se hande’
“Baie dankie vir ieder en elke gebed, boodskap en gedagte.”
Pta-skoolseun raak talle harte ná leeuaanval
Duisende mense bid vir Kristian Prinsloo (11), die Pretoriase skoolseun wat verlede Saterdag deur ʼn leeumannetjie aangeval is, waar hy steeds kritiek in die hospitaal lê.
Terugslag ná leeuaanval: Ouers bid vir wonderwerk
Kristian Prinsloo, die Pretoriase leerder wat Saterdag deur ʼn leeumannetjie aangeval is, se ouers het ʼn beroep gedoen dat almal sal intree en aanhou om vir hul 11-jarige seun te bid.
Ouers vra gebede vir kritieke Pta-skoolseun ná leeuaanval
“Ons is so bly sy ouma was daar. Haar dapperheid het ons seun se lewe gered.”
Leeuaanval: Seun se nek beseer
Kristian Prinsloo (11) se toestand is onveranderd waar hy in ʼn Pretoriase hospitaal se waakeenheid behandel word nadat hy Saterdag deur ʼn driejarige leeumannetjie in Lephalale (Ellisras) in Limpopo aangeval is.
Seun steeds kritiek ná leeu-aanval
Kristian Prinsloo (11) se ouma het die leeu van die seun afgestoei en sy lewe gered.
Leeu val 11-jarige aan; gesinslid stoei glo met dier
Die leeu het volgens gerugte in die huis ingekom en die 11-jarige seun aan sy nek gegryp. Een van die gesinslede het daarna glo die leeu van die seun afgestoei.