Die 24-jarige Liné Hendriks van Pretoria lê plat op haar rug in ’n hospitaal in die vreemde nadat sy die afgelope naweek van ’n krans in Kroasië gespring en verkeerd geval het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kroasië"
12 pelgrims verongeluk in Kroasië
Altesaam 16 mediese noodspanne het hulle vanoggend na die ongelukstoneel naby Zagreb gehaas.
Aardskuddings ruk Kroasië na groot aardbewing
ʼn Dag nadat ʼn dodelike aardbewing Kroasië getref het, het nog aardskuddings inwoners Woensdagoggend skrik op die lyf gejaag.
Vliegtuig doen noodlanding op snelweg
Motoriste op ʼn besige snelweg in Kroasië was Saterdag verstom toe ʼn klein vliegtuig skielik ʼn noodlanding op die pad gemaak het.