Die verskuiwing van nagenoeg 150 gesinne van die Kroningspark informele nedersetting na Munsieville in Krugersdorp is glo tydelik gestaak nadat bevind is dat hul nuwe tuiste glo onhigiënies, gevaarlik en nie geskik vir menslike bewoning is nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kroningspark"
Video: Kroningspark se wit plakkers moet trek
Die inwoners van die Kroningspark-informele nedersetting in Krugersdorp moet oppak en trek.