Martin Kruger, ʼn 37-jarige boer van Dewetsdorp, en sy vrou, Ursula (28), is platgeslaan nadat Martin Maandagmiddag per ongeluk sy 17 maandeoue dogtertjie met sy bakkie doodgery het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kruger"
Video: Pippie se storie aan die wêreld vertel
Pippie Kruger wat wonderbaarlik oorleef het nadat sy brandwonde oor die grootste gedeelte van haar liggaam opgedoen het, se storie word nou met die wêreld gedeel.