Leeubeendere in die laboratorium was reeds in sakke gepak, vermoedelik gereed om na ’n onbekende bestemming uitgevoer te word. WAARSKUWING: Die foto in die berig is grafies en kan sensitiewe lesers ontstel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Krugersdorp"
Informele nedersetting kom glo binnekort op ‘landbougrond’
Nóg die boeregemeenskap nóg die voornemende inwoners is glo gelukkig met die plaaslike munisipaliteit se plan met dié stuk waterryke landbougrond.
VF Plus help met reënskade in Krugersdorp
“Swak beplanning van die munisipaliteit kan daartoe lei dat mense dae sonder elektrisiteit is en paaie nie dadelik herstel kan word nie.”
Foto’s: Groot skade in Krugersdorp ná storm
Hoërskool Monument het struktureel ook baie skade opgedoen en mure het by Môreglans Ouetehuis omgeval.
Matrikulant neem eie lewe
Die 17-jarige seun het homself op die vooraand van die matriekeindeksamen om die lewe gebring.
Twee sterf in botsing aan Wes-Rand
Een van die voertuie het ná die botsing aan die brand geslaan.
Sekerheidswagte by treindepot geskiet
’n Gewonde sekerheidswag is in ’n kantoor by die depot en twee ander op die terrein aangetref.
Hulp benodig by tehuis ná personeel begin staak
“Ons veroordeel die gedrag van die personeel wat in tye soos dié verswaktes onversorg laat ten sterkste. Dit is harteloos, koud en onverdedigbaar.”
Motorongeluk aan die Wes-Rand eis 3
Albei motorwrakke het aan die brand geslaan.
1 sterf, 1 kritiek ná ongeluk by werkplek
Die mans het vermoedelik voor die voorval aan ʼn tenkwa gewerk.
‘Huisrowers’ vinnig vasgetrek
Een van die familielede kon daarin slaag om in die huis weg te kruip en van daar af skote terug te vuur.
Misdaad floreer glo in Krugersdorp sonder gemeenskapspatrollies
Die afwesigheid van patrolliedienste van gemeenskappolisiëringforums (GPF) in Krugersdorp het misdaad glo in dié dorp laat toeneem.
Man ernstig beseer toe been in masjinerie beland
ʼn Traumachirurg is eindelik na die toneel ontbied om die man se been te bevry.
Paardekraal: ’n Plek van onthou en opbou
Paardekraal bly ʼn belangrike monument, en een van slegs twee (saam met Majuba) wat totaal privaat bestuur word. ʼn Goeie 2 500 mense kom jaarliks met Geloftedag hier byeen. By Paardekraal word daar gehandhaaf, opgebou en vir die komende geslag behou.
Twee vas ná moord op polisieman
“Die verdagtes het die polisiebeamptes gewaar en in verskillende rigtings laat spaander.”
6 mense beseer in verskeie ongelukke
Verskeie mense is beseer in drie afsonderlike ongelukke wat ná gister se Wêreldbeker-rugbyeindstryd plaasgevind het.
Een dood, een beseer in Krugersdorp-botsing
Vier motors het Saterdagoggend in Krugersdorp gebots.
Hillside, Tarlton loop deur onder verwoestende brande
Veeweiding en landerye is Maandag in Tarlton buite Krugersdorp in Gauteng vernietig en die gemeenskap moes inspring en help om die brand te blus wat deur sterk wind aangeblaas is.
‘Boeliery’ by Krugersdorpse skool skerp veroordeel
Dié video is na bewering vroeër vandeesweek by Hoërskool Monument in Krugersdorp geneem waarin een leerder ʼn ander takel terwyl talle leerders bloot toekyk.
Vier sterf in Krugersdorp-botsing
Paramedici is omstreeks 18:15 na die toneel in Paardekraalweg in Luipaardsvlei ontbied.