André was reeds onder verdowing uitgebring en by sy volle bewussyn, toe hy sowat twee weke gelede ’n terugslag beleef het.
Alles vir die sleutelwoord "Krugersdorp"
Jacuzzi-slagoffer ondergaan vierde operasie
Vog is gister tydens ʼn prosedure in Pretoria se Steve Biko-hospitaal van André van Huyssteen (30) se brein gedreineer.
Wonderwerk red man se lewe ná jacuzzi ontplof
ʼn Stuk hout van die dek om die jacuzzi het André teen die kop getref en só diep binnegedring dat dit eers die volgende dag tydens ʼn operasie in Pretoria se Steve Biko-hospitaal verwyder kon word.
Vrou se lyk in Krugersdorp-dam gevind
“Paramedici en polisieduikers het by hul aankoms ʼn liggaam in die dam sien dryf.”
2 van 3 moordbeskuldigdes weer vas oor nóg ʼn moord
Die moontlikheid word ondersoek dat die beskuldigdes met tot ses moorde verbind kan word.
Man geloof vir ‘heldedaad’ ná fietsryer geskiet word
“Hy het met tye sy bewussyn verloor en dan weer bygekom, maar ek het net heeltyd met hom gepraat, hom verseker dat alles oukei gaan wees en net probeer om hom wakker en rustig te hou.”
Man geskiet toe hy gaan fietsry
ʼn Fietsryer moes Saterdagoggend per helikopter na ʼn Johannesburgse hospitaal geneem word nadat hy verskeie kere langs die pad geskiet is.
Man tydens huisroof in rug geskiet
ʼn Man is Vrydagaand in ʼn ernstige toestand na ʼn hospitaal gehaas nadat hy tydens ʼn huisrooftog in Krugersdorp in die rug geskiet is.
Man kritiek ná ongeluk in fabriek
Volgens paramedici is die man se bene vasgepen deur ʼn reuse- kurkskroef-tipe meganisme in die masjien.
Oud-Puk-prof sterf op 91
“Hy het ʼn goeie sin vir humor gehad. Daar was altyd ʼn gelag in sy huis.”
Een dood, 14 beseer toe taxi, vragmotor bots
“Die drie kritiek beseerdes is op die toneel behandel, maar ongelukkig het een van hulle daar aan veelvuldige beserings beswyk en is dood verklaar,” het nooddienste gesê.
Fietsryer sterf ná tref-en-trap; polisie vra hulp
“Hy het ʼn paar uur later in die hospitaal aan sy veelvuldige beserings beswyk.”
15 beseer toe taxi, 2 motors bots
Die taxi het op sy dak gelê toe paramedici by die toneel opdaag.
Sama eis kop van dokter wat pasiënt glo verkrag
“ʼn Persoon wat in die mediese beroep werk het ʼn eed afgelê en word gebind deur etiese en professionele kodes met betrekking tot sy of haar pasiënte. Hierdie bewerings werp ʼn swak lig op die mediese beroep.”
Dokter verkrag pasiënt glo in hospitaal
“Hierdie voorval moes in die eerste plek nie plaasgevind het nie aangesien dokters opgelei word om om te gee en ons pasiënte te versorg en hulle nie op enige manier te mishandel nie.”
4-jarige verdrink in stormwaterdrein
“Die meisie is meters ver van die toneel in ʼn klein stroompie aangetref.”
Krugersdorp-geweld: ‘Dorp mag nie brand oor iets wat opgelos kan word’
“Rustenburg het gebrand en ons moet nou optree. Ons moenie toelaat dat ons [dorp] brand weens dinge wat ons eintlik kan oplos nie.”
Krugersdorp, Rustenburg-geweld ‘nié aanvaarbaar’
Verskeie eiendomme is onder meer in die betogings beskadig, vyf huise is aan die brand gesteek, drie polisievoertuie is beskadig en daar is skade by die Kagiso- en Munsieville-polisiestasie aangerig.
59 vas vir Krugersdorp-geweld
Altesaam 59 mense is in hegtenis geneem in verband met gewelddadige betogings oor misdaad in Krugersdorp aan die Wes-Rand.
Betogers maak amok in Krugersdorp
ʼn Groep betogers het Maandag weer Krugersdorp, aan die Wes-Rand, se strate ingevaar en onder meer gepoog om ʼn polisiestasie aan die brand te steek in protes oor misdaad in die gebied.