Vier kampe sowel as verskeie paaie en brûe in die Krugerwildtuin is ontoeganklik weens oorstromings, maar daar is nog geen beserings by mense of diere aangemeld nie.
Alles vir die sleutelwoord "Krugerwildtuin"
Foto’s: Paaie in wildtuin gesluit weens stormbui
Die Krokodilrivier en verskeie brûe in die park loop tans oor.
Motordiewe loop hul rieme styf in wildtuin
Twee vermeende motordiewe is aangekeer toe hulle besluit het om vir ʼn wyle by een van die piekniekterreine in die Krugerwildtuin uit te span.
Wildtuinveldwagter ernstig deur olifant beseer
Een van die olifante het glo skielik omgedraai en die veldwagter aangeval.
Wildtuin skerp sekuriteit op voor feestyd
Die nuwe maatreëls sal nie net besoekers se veiligheid verseker nie, maar ook kwesbare diere beveilig wat dikwels in die park gestroop word.
Sekuriteit by Numbi-hek opgeskerp
Die drie mense “van belang” wat ná die moord van die Duitse toeris aangehou is vir ondervraging, is intussen vrygelaat.
SANParke na moord op Duitse toeris: ‘Gebruik eerder ander Kruger-hekke’
“Ons verstaan ten volle dat hierdie voorval baie kommer by baie van ons lojale plaaslike en internasionale besoekers gebring het wat kansellasies vir beplande besoeke aan die park en omliggende gebiede tot gevolg kan hê.”
Twee met renosterhorings in wildtuin betrap
ʼn Helikopter is ingespan waarna die twee verdagtes opgespoor is en grondspanne hulle vasgetrek het waar hulle agter lang gras weggekruip het.
Seksdaad met kind by Skukuza ondersoek
ʼn Minderjarige is glo in die woonkwartiere van Skukuza in die wildtuin seksueel aangerand.
Betogings buite wildtuin ontwrig toeriste
Betogers het die afgelope week paaie na en rondom die Krugerwildtuin versper en dit vir mense moeilik gemaak om hul bestemmings te bereik.
Dringende ingryping vir aasvoëls gevra
Minstens 107 aasvoëls en een hiëna het einde verlede week in die Krugerwildtuin gevrek.
Lang pad na herstel vir Kruger-aasvoëls
Veeartse is nog nie seker watter langtermynskade die aasvoëls opgedoen het weens die vergiftiging nie.
Meer as 100 diere dood ná hul vergiftigde karkas in wildtuin vreet
“Aanvanklike aanduidings is dat van die karkasse vir liggaamsdele geoes is.”
Luiperd-video: Dissiplinêre stappe gedoen, besoeker verban
In die video kan gesien word hoe ʼn man langs die luiperd buk en die dier herhaaldelik deur die gesig slaan.
Krugerwildtuin: Werker geskors, nog stappe ná luiperd-skokvideo
Die voorval, wat op ʼn video vasgelê is en wyd op sosiale media versprei word, het plaasgevind nadat die luiperd Sondag van kant gemaak is en die karkas verwyder moes word vir ʼn nadoodse ondersoek.
Drie vas vir renosterstropery
Die beseerde renoster moes van kant gemaak word weens die erns van die beserings.
Werker oorleef luiperdaanval in Krugerwildtuin
ʼn Personeellid van die Skukuza-gholfklub was glo die betrokke dag by sy woonkwartiere besig toe die dier hom aangeval het.
Ooreenkoms moet wildmisdade bekamp
“Met private reservate se pogings van bewaring op grondvlak, is daar gedurende Mei en Junie nog nie ’n enkele geval van renosterstropery aangemeld nie.”
Man gestraf wat diere in wildtuin probeer stroop
Sam Khoza (47) en sy twee makkers se planne is in die wiele gery nadat ʼn wildbewaarder hulle in die Krugerwildtuin betrap het.
Veldwagter vervolg na teelprogrambokke vrek in wildtuin
Strafregtelike klagte is teen ’n voormalige senior veldwagter van die Krugerwildtuin aanhangig gemaak nadat 20 bastergemsbokke weens dors gevrek het.