Die motoris is Vrydagaand in hegtenis geneem ná die voorval wat naby Punda Maria plaasgevind het.
Alles vir die sleutelwoord "Krugerwildtuin"
Video: Olifante onderbreek fotosessie by Kruger-standbeeld
“Hierdie kontinent is ’n fliek.”
Luister: Daar’s ʼn luiperd op my stoep!
Met stories soos “Skurwe slaapmaats”, “Kobrakommosie by kampvuur”, “Lang likkewaantrane”, “‘Shongoloza Meyl’” en “‘Chateau Mosquteau’” maak Van Deventer lesers deel van sy leefwêreld in die natuur.
105 jaar tronkstraf vir renosterstropers
Die stropers is in 2017 in die Krugerwildtuin betrap terwyl hulle die liggaamsdele van die renosters gebuit het.
Omring deur olifante: ’n eenmaal-in-’n-leeftyd ervaring
Die son is besig om te sak, en ons word deur olifante omring. Regs agter my breek ʼn jong olifantkoei ʼn tak van ʼn maroelaboom af. Voor ons op die horison vorm ʼn stofwolk waar ʼn paar jong olifante stoei.
Legendariese veldwagter sterf
Louis Olivier is in 1978 met die Wolraad Woltemade- dekorasie vir dapperheid vereer nadat hy ʼn kollega uit die kake van ʼn krokodil gered het.
Krugerwildtuin maak deurbraak teen nog vermeende stropers
ʼn Jaggeweer, ammunisie en stroperytoerusting is tydens albei voorvalle by die verdagtes gevind.
SANParke moet skelm wildbewaarders ondersoek
“Inligting dui daarop dat geskorste veldwagters of werknemers wat by stropery betrokke was, bloot weer hul ou werk terugkry sodra interne dissiplinêre prosesse afgehandel is.”
Voormalige SANParke-werker, drie ander oor stropery gevonnis
SANParke sê dit is kommerwekkend dat iemand in sy eie geledere by die stropery betrokke is en het ʼn beroep op ander werkers gedoen om stropery-sameswerings aan te meld.
SANParke reg vir winterbrande
Gewoonlik brand minder as 10% van die wildtuin elke jaar, maar weens die goeie reën sal sowat 20% van die park na verwagting brande ondervind.
Skadelike alge bedreig krokodille in wildtuin
In 2008 het meer as 200 krokodille gevrek toe ʼn soortgelyke uitbreking van alge in die rivier voorgekom het.
Nóg ‘stropers’ in wildtuin vasgetrek
Veldwagters het heeldag die spore van die vermeende stropers gevolg.
‘Stropers’ in hul spore gestuit in wildtuin
ʼn Sesde verdagte is dood nadat ʼn olifant hom getrap het.
Wildtuin se eerste vrouehoofbewaarder rég vir stropers
Ontmoet vir Cathy Dreyer, die Krugerwildtuin se nuwe hoofwildbewaarder en stropers se grootste nagmerrie.
Renosterstropers eindelik agter tralies
Een van die vyf stropers is 23 jaar tronkstraf opgelê.
Kruger-hek gesluit weens betogings
Dit is nie die eerste keer dat dié hek weens betogings gesluit moes word nie.
Drie vas ná lodge langs wildtuin afbrand
Daar is beweer dat die oproermakers na die lodge opgeruk het in reaksie op veldwagters wat ʼn vermeende stroper doodgeskiet het.
Brand breek uit by lodge langs Krugerwildtuin
Groot skade is weens die brand aangerig.
‘Renosterhof’ bly in Skukuza
ʼn Hofstryd word al jare lank hieroor gevoer waarna die Konstitusionele Hof vroeër die week finaal beslis het.
Eloise: Só raak storm Eskom se bedrywighede
Sommige dele van Mpumalanga, Limpopo en die noorde van KwaZulu-Natal het kragonderbrekings tydens die storm ervaar.