Die oorskot is vermoedelik dié van die wildbewaarder wat verlede maand in die wildtuin vermis geraak het.
Alles vir die sleutelwoord "Krugerwildtuin"
Steeds geen teken van vermiste bewaarder
“Ons hou sy familie deurentyd op hoogte van hoe die ondersoek vorder.”
Malelane-hek na Krugerwildtuin Vrydag ontoeganklik
Besoekers word aangeraai om van alternatiewe hekke na die Krugerwildtuin gebruik te maak.
Mynaansoek by Krugerwildtuin gestuit
Manzolwandle Investments wou die steenkoolmyn oor ’n gebied van 18 000 hektaar digby die Krugerwildtuin begin.
Bewaarder in Krugerwildtuin steeds vermis
“Daar is deurnag na die wildbewaarder gesoek, maar sonder sukses.”
SANParke-personeel vas vir renosterstropery
Drie van SANParke se personeellede in die Krugerwildtuin is in hegtenis geneem vir beweerde betrokkenheid by renosterstropery.
Hekkwotas by wildtuin toegepas
Die Krugerwildtuin verwag baie besoekers op Erfenisdag en oor die naweek en sal om die rede streng daaglikse hekkwotas toepas.
SANParke, minister ‘skuld publiek verduideliking’ oor Krugerwildtuin
ʼn Tweede brand in die wildtuin het Maandag groot skade aan ʼn restaurant aangerig, besoekers kla dat akkommodasie nie beskikbaar is nie en ʼn vakbond maak boonop bewerings van korrupsie en nepotisme.
Restaurant in Krugerwildtuin brand
ʼn Winkel in die wildtuin is verlede week in ʼn brand in puin gelê.
Foto’s: Groot skade toe winkel in wildtuin brand
Daar was niemand ten tyde van die brand in die winkel nie.
Talle vrae oor bestuur van oornagverblyf in Krugerwildtuin
ʼn Herrie woed die afgelope paar dae oor die beweerde gebrek aan oornagverblyf in die Krugerwildtuin, met die wildtuin se bestuur wat selfs dreig om mense strafregtelik vir hul klagtes daaroor te verkla.
Sanparke-veldwagter vereer vir renosterbewaring
Sanparke se personeel het talle pryse vir hulle bewaringswerk op vanjaar se toekenningsgeleentheid van die Rhino Conservation Awards gewen.
Toestel help teen renosterstropery
Die wapenopsporingstelsel kan glo die presiese ligging van waar geweerskote afgevuur is, binne 60 sekondes vasstel.
Vlak 3: Wildtuin nou oop vir dagbesoekers
Enkele parke, piekniekplekke en toegangshekke bly gesluit vir die publiek.
Afsondering: Gemeenskappe langs wildtuine kry swaar
Die meeste nasionale parke is in landelike gebiede geleë wat reeds swaar getref word deur armoede, werkloosheid en talle ander sosio-ekonomiese probleme.
Foto’s: Diere baljaar in besoekerlose wildtuin
Die diere is slim en het agtergekom daar is nie toeriste nie.
Toeris toets positief ná besoek aan Krugerwildtuin
’n Franse toeris het tydens sy besoek aan die wildtuin simptome begin toon.
Leeu wat geskiet is, het dalk TB gehad
Die leeu het glo self die hek na die kamp oopgedwing.
Leeu geskiet ná hy personeel se lewe bedreig
isterie het uitgebreek toe ʼn leeumannetjie ʼn groep van omtrent 50 personeellede se woonkwartiere binnegekom het.
Nóg paaie, boskampe in wildtuin gesluit
Die gaste van verskeie boskampe is reeds na veiliger kampe geskuif.