“Krygkor het geen kontrakte met Bosasa aangegaan nie. Inteendeel, Krygkor het geen kontrakte met enige Gupta-gekoppelde maatskappye aangegaan nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Krygkor"
Krygkor-hoof kry spesiale verlof ná Bosasa-aantygings
Wakeford word blykbaar geïmpliseer in die beëdigde verklaring aan die kommissie deur Angelo Agrizzi, fluitjieblaser en voormalige Bosasa-bedryfshoof.