Volgens Bavuma is die span eers Dinsdagoggend van die raad se bevel ingelig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "KSA"
Volhoubare planne nodig vir Krieket SA – AfriForum
“Die huidige transformasiebeleid is diskriminerend en dryf gemeenskappe uitmekaar.”
Mthethwa wil KSA se finansiering, erkenning terugtrek
Die minister van sport wil ingevolge wetgewing sy magte gebruik om Krieket Suid-Afrika (KSA) nie langer te erken as die beheerliggaam van krieket in die land nie.
De Kock nuwe eendagkaptein
Die eendaggroep bestaan uit vyf nuwelinge.
Spertyd vir kommentaar op nuwe sportwet verleng
Groot onduidelikheid het aanvanklik geheers oor die spertyd vir kommentare op die voorgestelde sportwet.
Vaughan, Pietersen kry hul KSA-wense
Kallis: “Dit voel lekker om weer in die Protea-kleedkamer te wees.”
Kallis deel van die Protea-opset
Die trio van Smith, Kallis en Boucher is weer herenig.
Boucher laat Kolpak-spelers, AB dalk weer speel
“Pasop vir ’n gewonde buffel, veral wanneer jy in Afrika is.”
Boucher as nuwe breier aangewys
Graeme Smith, Krieket Suid-Afrika (KSA) se waarnemende direkteur van krieket, het ook verskeie ander aankondigings gemaak.
Smith is KSA se direkteur van krieket
Smith het egter net tydelike kontrak geteken weens kommentator-verpligtinge.
Faul tydelik hoof by KSA; Smith glo volgende
Tydelike uitvoerende hoof: “As Graeme Smith deel word van die opset, is daar darem ’n mate van vordering. Ons het ’n sterk Proteaspan tans baie nodig.”