“’n Land met ’n sukkelende ekonomie en ’n regering wie se geld op die punt is om op te raak, kan nie sommer net miljoene rande aan sy vriende uitdeel nie. Dit is verregaande om só ’n reusebedrag geld onder die huidige sosio-ekonomiese toestande aan ’n ander land te skenk.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kuba-skenking"
Uitspraak voorbehou in saak om Kuba-skenking finaal te keer
“Suid-Afrika bevind homself tans in ’n kragkrisis, ’n werkloosheidskrisis, ’n korrupsiekrisis en ’n krisis om ekonomies te groei. Daar is geen regverdiging vir ’n R50 miljoen-skenking aan Kuba nie.”
Pandor verduidelik R350 miljoen aan Kuba
Die Suid-Afrikaanse regering en die Kubaanse regering het in 2012 ’n ooreenkoms onderteken waarvolgens Suid-Afrika ’n ekonomiese bystandpakket van R350 miljoen aan Kuba beskikbaar gestel het.
SA wil eintlik R350 miljoen vir Kuba gee
Volgens die hofrekord het die regering ingestem tot ʼn kontrak met Kuba waar die R50 miljoen slegs as die eerste betaling sou dien in ʼn geldskenking van meer as ʼn kwartmiljard rand.
Kuba-skenking: ‘SA kan nie oë sluit’ – Pandor
“Kuba het ’n deurslaggewende rol gespeel om die gety teen ons koloniale onderdrukkers te laat draai. Dit sou onregverdig en oneties wees om die rug op hulle te keer in die uur van hul grootste nood.”
Regering weer gekeer om geld vir Kuba te gee
“Tog blyk die regering so desperaat om die geld aan Kuba te skenk dat hy ook aansoeke om verlof tot appèl by die Hoogste Hof van Appèl en die Konstitusionele Hof ingedien het.”
Kuba-skenking: Regering se appèlaansoek môre aangehoor
AfriForum glo egter daar is geen rede om teen ’n dringende hofbevel rakende ’n reuseskenking aan Kuba te appelleer nie.
Skenking aan Kuba vir eers gestuit
Die Suid-Afrikaanse regering wil R50 miljoen aan Kuba skenk om armoede en gebrekkige voedselsekerheid in dié land te help verlig.
AfriForum in hof oor Kuba-skenking
“Die regering moet vergeet van skenkings aan hul ideologiese trawante in Kuba en daarop fokus om hul eie probleme in Suid-Afrika op te los.”
Skenking aan Kuba: ‘Adjunkminister het parlement mislei’
Die DA gaan die parlement se etiekkomitee nader om te versoek dat Candith Mashego-Dlamini voor die komitee moet verskyn om te verduidelik hoekom sy glo die parlement mislei het oor Suid-Afrika se skenking aan Kuba.
Regering hof toe gesleep oor reuseskenking aan Kuba
“Dit is verregaande om in die huidige sosio-ekonomiese toestande so ’n reusebedrag aan ’n ander land te wil skenk.”
Regering skenk R50 miljoen aan Kuba
“Die ANC gaan skynbaar uit sy pad om nuwe maniere te vind om geld na Kuba te gooi, terwyl Suid-Afrikaners letterlik honger ly.”